file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #84577 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ek het nounet lasagne geeet by die werk, njammie, was heerlik!! :P

Dankie Elise, dit klink na 'n oulike idee van die samples by die klinieke! ;)

Julle, ek het my bed geboek, maar ek het nie gedink aan privaat kamer nie, het julle almal privaatkamers? Ek het maar gewone kamer geboek?? Dek mens se medies dit as jy privaatkamer vra? Want dan sal ek myne verander??

Wou julle nog se: was gister na werk by stiefsussie om haar seuntjie Eli te sien. Ag mense, dis nou die eerste keer dat ek regtig 'n nweborn babatjie van naby sien, en die komberse afhaal en eintlik kyk hoe klein hulle regtig is! Mense, dis darem soooo klein, die ou vingertjies en alles is miniature!! :ohmy:

Dit was regtig baie oulik! Maak my nou lus vir my eie een! :laugh:

En toe laat sy my hom vashou en natuurlik is ek so onhandig, is bang ek breek die dingetjie se nek of iets! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84560 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Klink yummy Elise! Ek was glad nie honger tot jy dit nou genoem het nie. Nou is ek rasend, my mond water sommer! Al wat ek by die werk het is cracker bread met kaas smeer, maar eks lus vir gisteraand se oorskiet maalvleis!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84555 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek weet nie die hospitaal waar ek gaan of die pa mag oor slaap nie dis nou nogal n ding vir jou ek hoop hy mag want ek is glad nie gewoont om sonder hom te slaap nie lol

Ek het nou net met my 1 niggie van pta op facebook gepraat sy is so opgewonde oor ons baba jy kan met haar toor sy het tot naam voorstelle gemaak vir n seuntjie Znadre (my man se naam is mos andre) en n dogtertjie Elizandre dit is vir my baie mooi maar pappa sal nie die name verander nie so ons stick by die current name sal dit vir hom noem maar weet hy sal nie verander nie en dit pla my nie ek is nou al ons name gewoont en sy se al van die begin af dit is n seuntjie en sy se sy gaan daarby bly so ja almal het opinies van wat hier weg kruip ek dink ek moet n wettenskap met hulle aan gaan tussen hulle almal kan ek skat ruik word lol!

Julle ek is nou alweer so honger ek kan n bees eet dalk moet ek vir my scramble eiers met viennas en mayonaise maak dit klink yummy of hoe?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84544 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Anina, as die pa wel verniet kan oorslaap by Pta Oos is dit great! Ek het by Femina gevra maar pa mag glad nie oorslaap in privaat kamers nie, want hulle het 'n family room met aparte bed vir pa, maar die family room kos R1 100 per nag ekstra!! En word natuurlik glad nie deur mediese fonds gedek nie, vir daai prys kan jy in 'n vyf ster hotel gaan slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84473 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek dink ek het omtrent R200 betaal by Dischem vir 'n oor termometer. Dit is die Dischem brand. Die ding het baie lekker gewerk, maar toe skielik laas week toe ek dit aansit se dit net error. En maaki saak wat ek doen nie, dit se net error. Dit het net een knoppie, so dis nie asof ek iets anders as aan en af kan druk nie. So ek sal voorstel dat julle eerder 'n ander maak termometer kry. Maar die ander soorte kos amper dubbel die een se prys. Lyk my ek het maar gekry waarvoor ek betaal het...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84460 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle lyk maar stil vandag. Noudat ek wil chat vanoggend is hier nie veel aan die gang nie, nou moet ek klaarmaak om dorp toe te gaan. Dan gaan julle nou seker weer 'n hond uit 'n bos uit gesels. Sal maar weer vanaand kom kyk wat almal gese het.

O ja, Christa ek kry nie die advertensie van Diskem nie. Nou weet ek nie hoe lank die special aan is nie, dalk die einde van die maand? En ek dink die prys was R185 of so iets. Ek kan nie mooi onthou nie. Dalk weet iemand hier wat die elektroniese koorspenne kos. Die wat jy in die oor druk en binne 2, 3 sekondes 'n lesing gee?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84444 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek dink mens kan nog by klinieke samples kry. Dis nogal 'n goeie idee want dit kan nogal 'n duur ekspidisie raak om 'n blik van elk te koop om te kyk hoe dit werk. Maar dan weer, mens moet 'n melk vir so 2 weke gebruik om regtig te kan se of dit werk of nie. Behalwe natuurlik as daar dadelik 'n reaksie is.

Een van my vriendinne se nou vir my by Pta Oos hospitaal (waar ek gaan kraam) kan die pa verniet oorslaap op die bank in 'n privaat kamer. Klink na 'n goeie plan vir my, aangesien ons ver bly van die hospitaal af. Ek hoop dit is regtig so!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account