file Oktober mammies 2010

16 years 2 months ago #84912 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo

Hoop dit gaan goed vandag met almal!

Wou nog gister se, boetie-baba het ewe skielik
op beweeg, ek was so verbaas gister toe ek hom
ver bo my naeltjie voel! Dis vir my so lekker om
Die veranderinge te voel :)
En sy koppie is steeds regs bo, hy het my gistraand sommer gedruk dat my maag so knop staan.

Ek weet nie wat gaan aan met my seuntjie nie, hy is vreeslik moanerig van gister af.
En erg ma vas, wil net bo-op my en in die arms heeldag. Hy het vanmiddag vir 2ure op my geslaap, shoe ek was lekker moeg hoor :)
Moet tande wees.

Anina, ek stem met j oor die strappy toppie, ek het dit sommer saam my boxer en onder my kamerjas aangetrek.
Dit werk vir my lekker vir borsvoed.

Elise, hoop jy voel gou beter!

Carmen, by Life werk dit nou weer so - 1st come 1st serve met die privaat kamers.
Daar is klomp kamers waarin 3 beddens is en neem hulle jou gewoonlik daar op, as dit stil is en
daar is privaatkamers oop sit hul j sommer dadelik daarin. Anders skuif hul jou sodra een oopgaan.
Ons betaal dan nie ekstra nie. Ek was alleen in n 3 bed kamer wat great was want dis so groot en plek vir genoeg mense, na die kraam het hul my geskuif na n privaat kamer, dit was baiie klein en cramped :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84903 by Grenaat

16 years 2 months ago #84902 by Grenaat

16 years 2 months ago #84901 by Grenaat

16 years 2 months ago #84895 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, die privaat kamers is gewoonlik so R500/R600 ekstra (en soos Anina sê nie gedek deur medies nie), maar vind eers uit hoeveel beddens is in 'n gewone kamer by Unitas. Baie hospitale s'n is in elk geval net 2 beddens (so dan's privaat eintlik nie eers nodig nie), maar 'n vriendin van my was bv. by Wilgers en daar's hulle toe sommer 8 in 'n kamer! Dit was vir haar vreeslik erg na die keiser, want jy kan net dink hoeveel mense dan oor besoektyd ewe skielik in die kamer is.... En hulle was gemeng normaal / keiser pasiente, so terwyl sy probeer rus na die keiser, swoeg iemand anders nog deur kontraksies, not nice.

LOL, jou swaer stel dit goed Anina! Ek begin ook skoon verlang na Ilse as ek sulke ou pasgebore babatjies sien, wonder hoe gaan sy lyk en sien sommer uit om in haar ogies te kyk vir die eerste keer! :)

Julle almal moet 'n lekker aand hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84622 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
:laugh: Dis waar wat jou swaer se!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84597 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, die medies dek gewoonlik nie die ekstra koste vir 'n privaat kamer nie. Jy moet dit self betaal. By ons kon ons laas jaar nie vooraf 'n privaatkamer bespreek nie, jy kon eers daar as jy in kraam is se jy wil een he.

Die ou nuwe babatjies is taaier as wat jy dink!! My swaer se altyd: "as jy sien hoe kom hulle uit sal jy nie so worry oor of hulle sal breek nie."

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account