Hi julle
Ek is met verlof en sukkel nou al 2 dae om by moomie in te kom. Vandag my foon ingevat en wraggies da gaan die ding sommer dadelik in, blyk die probleem is die berg wat hier regs langs ons huis is

so ek moet maar net aanhou probeer tot ek inkom!
Hoe gaan dit met al die mammas en babas?
Maar nou is ek hier! Ek het die bladsy gelees, sal nou terug lees
Lily,ek weet presies van watse materiaal jy praat, ek het dit gister gesien en so aan julle gedink. Dit is regtig die cuteste lap. Christa, ek neem aan j het reggekom?
Jis metro het my BANKROT gister, sherbet man. Die gordyne vir die sitkamer eetkamer en kombuis gaan R3000 kos

shoe. Maar ag, hulle doen dit ordentlik en dis vir altyd, en die materiaal is STUNNING!!!
Carmen, kan nie onthou of ons al gepraat het hieroor nie maar julle weet jul kan vir daai sms registreer ne! Dis n baie oulike diens, ek moet onthou om myne nog te doen. Dis darem lekker as jy kan uitsit wat jy graag wil he ne! Ek dink almal se parties gaan ook nou so op n streep wees
Ek mis julle gechatter en ek moet se ek kan nie wag vir Regina om Dndag terug te wees nie, shoe hierdie toddler van my en al die huis werk hou my bedrywig. Maar ek moes haar ook bietjie afgee. Soos ek skoonmaak so maak henko agter my weer vuil!
Oja en ons doen Dndag n preggie photo shoot! Ek kan nie wag nie, wou graag met henko en gaan nie die keer dit laat verby gaan nie.
Ek hoop julle almal het n lekker week en dat alles goed gaan. Lovies