file Oktober mammies 2010

16 years 3 months ago #73351 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene eerlik hou ek van Bertus en Stefan. Hoe is Lance op sy geboorte sertifikaat? Net Lance. Al hoekom ek vra is as hul groter word mag daar dalk 'n ding kom van ek het oupa se name en die ander een nie.
Dis hoekom my arme kinders almal familie name het op geboorte sertifikaat, maar ek noem hul iets wat daarvan afgelei is waarvan ek hou.

En ek glo keiser mammas kan ook die baba kruip ding doen. Hulle het baba by my gelos vir seker 'n halfuur of meer en toe eers al die weeg en apgar goedjies gedoen. Dr het gese dit is belangriker. So ek is baie bly daaroor.

O ja, ek het verlede Saterdag gekleurde handdoeke gekoop wat ek gaan opsny vir spoegdoeke. Dis goedkoper as om die materiaal te koop en ek kon kies van watter kleure ek hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #73174 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek hou van Bertus, dis 'n mooi naam net bietjie oud soos jy se. Wat van hom bietjie verander na Bret toe of so? ag nee ek wil nou nie jou kop deurmekaar maak met nog ander name nie :P
Kan julle hom nie Stefan Bertus noem nie? Dan is bertus 'n doopnaam of is julle nie lief vir doopname nie?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #73100 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker naweek vir julle almal. ek moet nou groet. ek is vreeslik lus vir naaldwerk, gaan nou lap koop om doeke, wipes en spoegdoeke te maak!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #73069 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen!! jou magie is nog klein! ek gaan die naweek weer fotos nee, dan hoop ek julle hou almal op met kla. vrek, my pens staan ver uit hoor!!

Ek dink ook die baba se naam is reeds Stefan. en ek dink, dalk gaan hy nie baie van die naam Bertus hou nie. ai, die naweek is dit seker weer die topic of discussion. Ek sal maandag rapporteer.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72939 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, Zania, my vriendin is maar 35 en is nog single en sonder kinders! Daar is baie foto's van haar op my FB, ons is groot pelle.

Ek dink dis wat dit so scary maak, mens dink nie dat mense wat 35 is sulke goed oorkom nie. :(

Ek is 'n Project Coordinator. Maw alle admin aspekte, logistics ens. van projekte in ons maatskappy :-)

My eerlike opinie, is ek hou meer van Stefan, en dit is ook bloot net omdat ek ook meer van moderner name hou. Maar ek kan ook die sentimentele konnetasie verstaan. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72896 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
wow ralmarie, wat n wonderlike ervaring!! Jy is regtig so geseën!! Jy is n natuurlike mamma, alles gebeur sommer so vanself.

Ek het al gelees dat hulle so kruip na die bors. maar ek weet nie of ons keiser mammas dit sal kan ervaar nie, of kan ons? jy lê mos nog in teater na baba uit is. ek gaan bietjie praat met my dr daaroor.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #72886 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, dis baie hartseer van jou vriendin. Hoe oud is sy en het sy kinders? ek bid vir haar. Kanker is nie n mooi ding nie! Ek kan nou nie meer onthou nie, watse werk doen jy?

Ralmarie, ek sien ons due date is saam. Maar jy sal seker vroeer in kraam gaan, jys mos al gekonfyt met die besigheid. Ek mik ook vir n vroeer keiser datum.

Julle ek het ook alweer n geveg met die name....ek dink dis met die dood van my skoonouers dat ons nou eweskielik bietjie sentimenteel begin raak. My pa wil so graag n naamgenoot he. Nou as ek hom sou vernoem sal ek my seun Bertus wil noem, net soos my pa se noemnaam is. Maar nou is my vraag. Is die naam nie te outyds nie? Ons het dan nou so modern gegaan met LANCE, nou kom die 2de een en is BERTUS.... of moet ek net hou by STEFAN? gee julle eerlike opinie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account