file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #43593 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
ek het gou clicks toe gegaan om al hulle 'specials' te vang en steeds met 'n ma'se rekening daar uitgestap. ai :)

kyk bietjie hierna, yummy, R4 iets by clicks!

File Attachment:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43518 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Dit klink BAIE lekker. Maar as ek dit waag gaan een van hierdie klomp iets aanvang dit weet ek verseker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43511 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek le op die bed. Het nog nie geeet nie. Het nie lus om op te staan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43493 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ashleigh dit lyk my dis net ek en jy hier.
Nou waar is julle almal heen?
Seker gaan kos soek.
Ek het sommer toast met Marmite Cheese op geeet. Ek is mal oor die Cheese een. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43483 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle ek bekyk nou my ticker en sien ek is 22 weke vandag!Yippiee!! :woohoo:
Dog eers dis verkeerd maar my dagboek se ook so.
Ai mens verloor darem lekker breinselle. :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43423 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi almal

Ralmaire - Ons het die selfde opset. Net die garages is tussen ons huis en my skoon ouers se huis. So as ek regtig nie wil kook nie dan gaan klop ons op ouma en oupa se deur. En dan elke 2 weke kom kuier my ma vir ons, dan kook ek net elke 2de aand.

Gerne - Jammer om te hoor van jou sus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43377 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gelukkig hoef ek nie vannaand te dink aan kosmaak nie, dis my ouma se beurt om te kook. :silly:
My ma en ouma bly by ons op die plot, maar in hul eie huis. Net die garages is tussen ons huise so dis lekker naby.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account