file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #44410 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle almal!

Elise, ek's ook mal oor lees. Hou baie van Karen Kingsbury, Francine Rivers en Lori Wick se boeke - is romans maar nie jou gewone soppy love story nie. Ag en enige tyd 'n Weg tydskrif - maak my altyd lus vir vakansie!!

Het ook al gewonder oor die lapdoeke en spesifiek daai nuwes soos die Bambino, goed om vooraf te hoor dit werk toe nou nie heeltemal so goed nie. Gaan aan die begin elk geval eers bly by weggooi doeke, dink ek gaan genoeg hê om my besig te hou tussen deur die aanpassing met nuwe baba en borsvoeding om nog doeke te moet was ook nie. Maar mens gaan defnitief spaar met die lapdoeke, my man het al uitgewerk jy kan 'n aparte wasmasjien koop net vir doeke en dit sal jou nog steeds goedkoper uitwerk...

Julle moet 'n lekker Vrydag hê, more is ek amptelik 20 wke en halfpad! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44363 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise en Helene, julle sine vir baie kans met daai lapdoeke! Ek is so bang vir brandboudjies, julle sal dit nie glo nie! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44352 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie, Helene! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44342 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
christa. het vir jou terug gestuur.... ;)

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44337 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ek gaan dit probeer. dit klink na n uitdaging. Wat benodig ek als?

Doeke, liners en waterproofs. is daar nog iets? waar het jy jou doeke gekoop? Ek het ook gekyk na hierdie bambino mio goed, maar ek het by mammas wat dit gebruik het gehoor, die gewone lapdoek bly die beste, want daai ander goed vat vir ewig om droog te word, en hulle is so vrek duur.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44336 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
So bly om te sien hier is darem 'n slag bietjie geselskap!

Helene, 'n pm is 'n private message. Gaan na jou profile onderaan is daar 'n tab wat se "Messages". Daar sal jy die boodskap kry.

Annaliza, ek verstaan jou sooibrand na al daai vrugtestroop, sjokolade en dan nog melkbotteltjies ook! Enige iets wat soet is is nag vir my! Selfs die bietjie suiker oor my pap
in die oggende! :(

Gatiep sal maar bietjie moet bykom ne!

Petro, sterkte vir daai funksie sonder manlief! Ek hou ook niks daarvan om alleen na funksies te gaan nie! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44318 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Daai was nou n goeie 1 annalize

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account