file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #44141 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal dit gaan goed met ons en ons het lekker geslaap en kan julle glo hulle is kla met die woonstel ruik net vreeslik na verf ek het skoon kopseer daarvan maar dis darm nou kla.

Ek is so opgewonde ons gaan einde van die maand ons pram en compactum kopp jipeeeeeeeeee dan al wat ek nog regtig kort is metrassie vir die camp cot waterproofs vir die doeke en nog n paar lap doek maar sal vra laat mense dit stork toe bring.

ek hoop nie julle is weer so stil vandag nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44125 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, Helene. Ek het nou die dag vir jou 'n pm gestuur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44124 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Goeie more almal! Hoop julle het goed geslaap!

Helene, geniet daai kuier by jou ouers terdee! Hoop jy kom bietjie tot rus! Dit moet erg gaan as jy nog 12uur in die nag rondhol! Hoop jy kom loer darem so bietjie hier by ons in! Ouma en Oupa gaan seker lekker vir Lance bederf! :P

Ek het 'n wilde dag wat vir my voorle! Is alleen in die kantoor. Die baas/manlief is hoofkantoor toe (Isando, Jhb) en kom eers laat vanmiddag terug! :( Daarna gaan ons na 'n kerkbasaar hier in Wollies en dan seker eers so 18:30 terug Klerksdorp toe! :ohmy: As dit stil is kom loer ek in.

Lekker dag vir julle almal! :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #44115 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle, ek moet se ek dink elke dag aan julle so tussen my gehardloop deur. Ek weet nie wat met my aangaan nie. ek het vreeslik baie energie en voel die heeltyd of ek n adrenilin rush het. Ek hol van die een ding na die ander en doen 5 goed op 1 slag. en saam met dit alles is ek erg geirreteerd met alles en almal rondom my. Ek raak sommer geirreteerd met myself ook as ek so is.

ek gaan julle verlaat vir n week. Ons ry more na my ouers. hulle bly op n plaas in die NoordKaap. dis 600km van ons af. Ek en my seuntjie gaan vir die week daar bly, dan kom haal my man ons weer vlgne naweek. Ek is baie bly ons gaan, sodat ek net kan gaan rustig raak. Want alles is so n gejaag!!

dalk kan ek tog hier inloer, hulle het internet, maar net dail-up of een of ander stadige internet. sal maar sien hoe hanteer moomie dit.

julle het gevra oor verjaardae. ek verjaar die 29ste Desember. Shame, dis eintlik n aaklige dag. almal vergeet altyd, want dit is so tussen al die groot dae.

nou toe. ek groet eers. dit is al verby slaaptyd.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43995 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand almal! Ek is gedaan, was 'n super wilde dag gewees! En nou moet ek nog gaan staan en kos maak ook! :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43978 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek gaan groet lekker aand julle pas julle mooi op en daai babsies ook. gesels more weer

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #43942 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dit werk regtig my niggie het dit met haar eerste kind baie geeet en sy het haar amper 8 maande geborsvoed so ek eet dit nou maar laat dit my my ore uit loop en dan help hulle die weetbix sommer om die maag aan die gang te hou

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account