file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #42003 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle sal dit nie glo nie! Mare (Ashleigh fyi uitgespreek soos Marais) se twee halfboeties dink sy naam is stupid! Hulle dink ons moet hom liewer Marius noem! Ek het sommer my man klaar verduidelik dit gaan nie gebeur nie! Hy is Mare en basta! :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41995 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek het nie eers opgelet nie!

Ralmarie, gee bietjie daai aartappel gereg se resep! Asseblief!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41982 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi almal

Ek moes lees om in te haal. Los jul vir 2 dae en jul gaan mal.
Mi internet was missing in action, glo aan een of ander toring gewerk.

Nou ja ek is ook nou lekker honger. Het sommer gou van gisteraand se aartappel gereg warm gemaak en geeet. Moet se ek is nie een wat baie lief is vir kook nie, maar ons moet seker eet ne.

Ek gaan die 9de weer dr sien. Klink my ons afsprake is almal lekker naby mekaar.

Ashleigh welkom hier by ons. Hoop jy cjat lekker saam.

Julle ek het noudie dag bietjie premature births gegoogle. Kan jul glo 'n baba van 21weke 6 dae wat gebore is en leef. Natuurlik oorsee, maar steeds. Ek kon my oe nie glo nie. Dis afof ons nou sal kraam. WOW.

Die week is woes by my so ek sal jul net so dan en wan sien. Hopelik is volgende week rustiger.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41974 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
hallos

Ashleigh hallo girly en welkom!!!!!

oe elise sterkte met die huis goed!!!

carmen, ek het jou pie gesien, kon nog net nie comment nie maar dis so oulik!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41969 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Christa sien jy ons tickers wys dieselfde

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41964 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
As ek nie my afspraak geskuif kry nie gaan ek eers die 24ste Junie en dit is nog flippen ver dan is ek al 26 weke ek dink of 27 is nou nie seker nie

Julle ek het gister op google gaan rond soek vir videos van normale geboorte en oh my word dit lyk bad weet nie hoekom ons daar deur wil gaan nie maar ek moet wil dit nie anders he nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41943 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
My volgende afspraak is Maandag 7 Junie. Sien net so uit! Het weer hordes vrae vir arme dokter! Is Maandag al op 24 weke! Nog net 16 oor! :laugh: Ek skryf elke keer 'n hele lysie, want ek is bang ek vergeet iets en dan moet dit nog 4wke wag. :blush: Wanneer gaan wie nog vir afsprake?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account