file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #41826 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek hou styf duim vas vir daai trek na 'n groter plek! Maak net seker hulle done die keer al die herstelwerk en renovasies voor julle intrek. Anders is dit net weer stof en gemors van voor af!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41787 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja dit is nie maklik om op jou maag te le nie dit is nogals ongemaklik en kan soms seer wees as jy verkeerd gaan le.

So ja ek weet nie wat ons vanaand eet nie gaan nie in die stof kos maak en dan proe my kos soos stof nie grous can you imagine!!!!!!!!!!

Dankie Christa ek sien regtig nie uit hier na nie en hulle moet al die vertrekke doen al die mure is deurdrenk met water gelukkig is daar n moontlikheid laat ons een van die dae kan trek sal so bly wees daaroor.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41776 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Julle sal nou regtig moet ophou met hierdie kospraatjies! Ek het nie in die week tyd vir sulke vreeslike kookwerk nie en ek is nou al lus vir alles! Ai tog! Elise, ek proe eintlik jou eisbein met gebakte aartapples en alles! YUMMY! En Carmen se hoender pastei! YUMMY! :woohoo:

Sal maar die naweek 'n poging moet aanwend vir een van daai heerlike disse! :silly:

Carmen, ek voel ook vir baba as ek op my maag PROBEER le. Ek dink hy vole bietjie vas gedruk, dan roer hy omtrent! :blink:

Elise, baie sterkte vir al daai stof en gemors! Ons het so ruk terug ons woonvertrek se plafon laat afskuur, oorpleister en verf en dit was 'n SUUUPPEERRRRR gemors! Alles was vol wit poeier! YUCK!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41753 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen as jy vanaand rustig om die bed le gaan le op jou maag en kyk ek weet myne hou glad nie daarvan as ek my maag le nie dan skop sy dat die biesies bewe of as jy in die bad is vat jou waslap se punt en kielie jou naeltjie daarmee dan skop my gewoontlik want jy kielie die naelstring

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41740 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
paisley jy moet kom vertel as jy terug is sodat ons ook weet. maar ek is baie bly vir jou en wens jou al die beste toe met jou swangerskap.

Julle ek glo nie ek gaan kan kos maak vanaand nie want hulle het sopas begin om die mure af te krap dan moet dit geskuur word dan geplyster en dan geverf o hel watte gemors my dag is sommer weer om gekrap want nou kan ek niks doen nie en kan ook nie die 1 alleen die die woonstel los nie so ek sit lekker heeldag voor die pc.

Ek het nogal daar aan gedink om n lekker bord kook kos te maak met eisbain pampoen boontjies gebakte aarappels en rys maar dit het sopas by die venster uit gevlieg.

Julle moet my asb probeer onthou dat ek die 7de die gynae bel sy is op verlof tot dan maar ek wil kyk of ek my afspraak kan skuif want manlief is die 11,14,17 af so wil kyk of ons afspraak na 1 van daai dae toe kan skuif. ek het vanoggend vir my skoonsussie gese mens kan nie glo nie maar ek het omtrent tussen 15 en 17 weke oor voor baba kom dit is so in om die draai

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41739 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helloo julle

Sjoe, maar julle het al vir 'n vale gesels vanoggend!!

Paisley, baie sterkte met die afspraak en kan nie wag om te hoor nie!

Janine, ek het 1999 matriek geskryf, maar ek was nie 'n hokkie bokkie nie maar 'n ou netbal auntie :) Maar dalk het ons mekaar somewhere al raakgeloop!

Gerne, daai toast klink lekker, my man het gisteraand chicken pie gemaak, dit was NJAMMIES! het ook oorskiet saamgebring werk toe, en dit is natuurlik alreeds klaar geeet! :silly:

Julle sal die pie op Facebook sien, het 'n foto geneem! :lol:

Aai, ekke voel nog nie bubbles nie, eish man, ek wil ook nou iets voel! Maar ja geduld geduld, ek weet! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41713 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More dames!

Kan sien ons is swanger, dis nog nie eers tyd vir middagete nie en ons praat al klaar net KOS! :laugh: Ek's self 'n ruspe deesdae, soos manlief sê vreet,vreet,vreet... Gerne, daai knoffel toast klink njammies, gaan dit ook probeer! En so by the way, knoffel is antibakteries so dis sommer 'n natuurlike antibiotika wat help om immuunsisteem op te bou, net jammer van die asem na die tyd.... :blush:

Paisley, geniet die sonar!!! Sommer excited vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account