file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #39058 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai tog, ek lees die posts en teen die tyd dat ek reply kan ek nie alees onthou nie.
En tyd vir neerskryf is daar nie. :blush:

Nou ja ons sien uit na die rugby, dis nou ek en die kids. (Manlief werk en Saterdae is hul groot werksdag want dan is al die trokke in so van pa sien ons maar min.) :dry:

Het darem uiteindelik vanoggend in die dorp uitgekom. Net die noodigste vir die huis gekoop en lekker sosaties wat Ludwig vir ons gaan braai. :P
Soos jul kan aflei gaan doen ek dan ook alleen shopping. Gelukkig gaan my ma gewoonlik saam, anders is dit moeilik met 4 kinders en om te dink wat om te koop. :cheer:

Nou ja ek is 'n GROOT Sharks ondersteuner so sal die rugby geniet en maak nie regtig saak wie wen nie.

Tot later. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #39053 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
Voel vir my ek het omtrent 50 post gelees om in te haal.

julle het te lekker gechat.

die week was net te rof vir my. ek hoop regtig volgende week is rustiger

ons gaan bietjie later in dorp toe, gaan die rubgy kyk by my swaer hulle. ek en my man is albei rugby mal, ongelukkig speel ons spanne nie. hy is 'n groot shark en ek 'n groot cheetah. maar rugby wil ons kyk. en dink my man het die enigste vrou wat nooit kla as daar rugby op die tv permanent is nie.

ek is soooo bly my man gaan nie saam as ek groceries koop nie. hy sal my mal maak. ek is self nie baie lief vir die dorp nie, so verkies dit om gou in die week in te hol as dit stil is, en vermy dis soos pes oor naweke

sal egter vandag gou ietsie vir die baba moet gaan koop

lekker naweek julle !!!!!!!!!

ons hou nogal van die naam Xander

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38951 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne,

Daar is 'n naam waarvan ek ok baie hou, dis 'n baie strek naam vir 'n seun...Rheeder.

Weet nie of jy daarvan sal hou nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38789 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
is nie. lance se ticker se 1jaar en 8 maande! Ruben is n stunning naam! dis ook een van my eerste keuses, maar my man se dis n 'h' se naam. As hy n vrystaater is sal jy weet wat ek bedoel.

Vir my is dit n sterk naam, n uitblinker en n wenner.

Dis soos jy sê, julle gaan net eendag kliek oor n naam. Soos ons ook, ons stem nog glad nie saam oor name nie. en hy kom ook nie met vreeslike voorstelle nie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38759 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Toemaar ek het uiteindelik reggekom. mens moet net altyd hulp vra dan kom mens reg :)

Ag christa, ek kan net vir die 13jarige al sien met Mare op sy skoot, dink hy gaan lekker 'koer'
Nee jong blykbaar klink rivan soos 'n klavier speler. my genade mens. nee hy hou nie daarvan nie.

dieter se hy kan nog gaan maar dit klink vir hom soos 'n "hitler" tipe naam. my genade weereens. Op die oomblik hou ek meeste van dieter.

En dan is ook nogsteeds stuck by Ruben. Henko sou mos amper Ruben gewees het toe se DH gisteraand, dit sal boetie se naam wees. sal maar sien. ek hou nogal van Henko & Ruben. Sal maar sien, wag nog eintlik vir "daai" naam, die een waaroor ons net reg voel!

Ha ha Carmen, klink my jy is baie presies ;)

Helene, lance is Sept gebore maar sy ticker se 18mnde? is dit reg?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38752 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
helene is jy nog daar? help my gou met photobucket toe

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38726 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne, wat dink jou man van jou ander naam. wat was dit nou weerk. Dieter? Ek het nou die dag aan jou name sit en dink en ook op die ou end meer van Dieter gehou. My man is ook nog nie oortuig met stefan nie. Ek het gister naam boeke by die bib gaan uitneem. dalk lees hy daar deur.

Christa, jou mannetjie lyk tog te mooi, die sonar van die voetjies is altyd pragtig. jy moet dit hou vir plakboek!! (hulle skaam hulle gewoonlik as jy tollie inplak, alhoewel myne ingeplak is..)

Christa, ek het nou die dag met n meisie gesels wat 20 is en haar ma het nou weer n baba. Sy het gesê, dis nogal erg, want as sy in die winkel met sussie stap, dink almal dis haar kind... so op daai ouderdom dink ek is n baba in die huis vir hulle iets heeltemal volksvreemd.

Gerne, Lance se cheetha trui is ook in bloem self gekoop. My man was eendag daar vir werk.

ek wil amekaar groet vir die naweek. maar ek weet as ek moomie toe maak hou ek nie by die gesprekke nie. so elke keer as ek verby computer loop, loer ek gou in.

maar ek dink ek moet nou hol. nog baie werk en ek moet 3uur vir Lance gaan haal en nog by vriendin gaan koffie drink.

wil net weer sê, ek begin nou regtig vreeslik uitsien na baba.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account