file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #38162 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle almal!

Ralmarie, dis so lekker om al jou kids te kan sien - hulle is pragtig! Die gesukkel om dit gepost te kry was verseker die moeite werd.

Gerne, jy't guts met die cheetahs trui! :laugh:

Die webinar klink baie interessant Carmen, wees rustig, jy hoef mos nie nou al defnitief te besluit nie en ek glo nader aan die tyd sal jy weet wat reg is vir jou. Op so 37 wke kan dr. eintlik eers sê na interne ondersoek of normaal moontlik is (afhangende van baba se grootte en pelvis beenstruktuur) so ek dink dis belangrik om oop kop te bly vir enige kant toe.

Vir almal wat babyshop die naweek, Clicks het 'n paar oulike baby specials aan - veral vir badgoedjies en roompies. Het gister 200ml Bio-Oil gekry vir net R69 (kos gewoonlik mos al amper R50 vir net 60ml).

My kop draai al weer lekker vandag, het nou net begin dink my bloeddruk is beter. :(
Darem amper naweek om lekker te rus en natuurlik die RUGBY!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38148 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie gerne glo dit sal beter word een of ander tyd!

julle ek is so lui waar ek nou sit ek kan net omval en slaap

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38127 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag dit klink lekker as jul almal bietjie gees vang by die werk.Gerne wie se trui het jy aan? Hoop dis 'n Sharks trui. :woohoo:

Carmen jy het moed om 2 uur in die oggend op te staan. Ek sou gevries het en terug in die bed geklim het. :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #38121 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Flip dis 'n frustrasie om so te sukkel om fotos te laai, carmen nou weet ek hoe jy voel.

wel hier is my hemp nou!!!

File Attachment:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #38108 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, wees geduldig girl en moenie worry nie, ek het vir henko seker eers lank na 20 weke gevoel, jy is nog vroeg ne!

Die webinar klink interessant, ek hoop jy kan gou duidelikheid daaroor kry!

almal het vandag hulle rugby truie aan by die werk en ek het nie een van die spanne se truie nie toe se my man ek MOET die trui aantrek en as mense my vra moet ek net se hulle gaan elkgeval die currie beker wen so hulle moet stilbly :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38099 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Elize.

Hoop jy voel gou beter! Ek gaan ook more bietjie shop, lekker!

Ons het more 'n 1ste bday partytjie aan dan gaan ons sommer die rugby daar kyk!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #38067 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
More julle!

Is bietjie moeg, het toe opgestaan so 2 uur om daai webinar bytewoon.

Dit was regtig nice, dit was 2 dokters van Los Angelos en hulle het gepraat oor voordele en nadele van Keiser teenoor Natuurlik en dan kon jy vra vra, en hulle antwoord. Het darem 'n paar vrae gevra, maar natuurlik dink mens na die tyd eers aan soveel meer vra wat jy moes gevra het! :(

Aai, ek vol nog nie 100% seker of ek natuurlik met epiduraal of keiser wil gaan nie.

Ek is iemand wat baie daarvan hou om alles te beplan en te weet, so keiser is verseker my tipe oplossing, maar ek weet ook dat ek mos gemaak is om natuurlik te gaan. So waarom nie?

Dit was baie inetrressant! Die regte antwoord sal na my kom, maar huidiglik is ek maar nog reg vir normaal met epiduraal.

Ek voel nog nie vir baba nie, maar ek hou duim vas dit gebeur gou! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account