file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #31245 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Kon gisternaand nie aan die slaap raak nie, maar voel darem goed vanoggend. :)

Christa as jy onthou more kry asseblief die baba winkel se tel nommer vir my. Ek wil seker maak hul het 'n groen waentjie daar. Jy kan sommer haar vra ook. ;) Lekker koop more.

Janine geniet jou scan en kom vertel gou. :P

Petro jy is lekker vroeg op. Hoop nie jy is te moeg laat vanmiddag nie. :huh:

Lekker dag vir almal, ek gaan seker nie veel chat vandag nie. Te veel om te doen.

O ja, ek is 'n by die huis bly mamma wat my kiddies tuisonderrig. :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31217 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal en Petro Early bird! Darem ook al van 4uur af aan die gang, kry net nie kan om dan al te gesels nie. :P

Hoop julle het almal heerlik geslaap! :)

Petro, wat se werk doen jy dat jy so baie ry? 'n Rep van een of ander aard?

Daarvan gepraat, wat se werk doen wie? Ek is 'n admin / costing klerk by Komatsu SA (Dis grondverskuiwings masjiene, daai groot geles waarmee hulle aan die paaie werk en so) :laugh:

Gerne, dit klink asof jy begin beter voel. :cheer:

Janine, hoe laat is jou scan? Onthou om te laat weet hoe dit met baba gaan! :woohoo:

Ralmarie, ek hoop jy het 'n rustiger dag vandag! O gits, het al klaar vergeet van al jou verjaarsdae voorbereidings! Sterkte! :P

Lekker dag almal! :woohoo: Dis VRYDAG!!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31189 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
more julle slaapkouse

ah nee ah staan bietjie op !!!!

ek kyk vir PE se see hier van die stoep, en loer gou en voor ek weer heeldag opi pad is.

geniet julle dag en lekker chat. moet tog nou nie weer 8 blaaie vol skryf nie, kan nie sooooo baie opvang nie

baai
:woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31139 by stella
Replied by stella on topic Re:Oktober mammies 2010
wat 'n rowwe twee dae. het vanoggend 5uur uit kimberley gery oudtshoorn toe, kliente gesien, toe deurgery PE toe.slaap vanaand hier oor.more oggend tot in venterstad en dan huis toe. ek is nou al gedaan, weet nie hoe gaan ek more voel nie. DIE ERGSTE is dat ons gaste vir die naweek kry, wat dalk voor my by die huis gaan wees more

ek moet se, ek gelukkig sover, geen hardlywigheid nie, ook nie slegte vel nie !! NET SOOIBRAND - maar nou ja.

broeke sit ook baie lekker styf, en ek dink my maag is huge vir amper 16weke. het al so 3.5kg opgetel, maar voel ook soos 50kg

ek is nou kisboude, my oe wil skaars oop, maar ek moes net inloer.

gerne en helene , julle name is pragtig. o ja en joune ook ralmarie.

nag julle

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31076 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi

Ekt lekker gesukkel om iets hier te doen vandag :(

Julle moet almal n lekker aandjie he en warm bly!

Lily geniet die scan,ek hoop julle kan sien wat jy verwag.

Okay julle, cheers ;)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31074 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Vir jou ook Christa!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31072 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Lekker aand! Soet drome! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account