file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #31414 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja nee Christa! Dis daai aaklige harde seer karbonkels wat so hier op die jawline sit!! Ek hulle wil wil so saam in groepe "vergader" :-)

Gelukkig weet mens dis darem net hormone!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31388 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Carmen, vertel my van daai vel wat so uitslaan! Dis ook nie gewone puisies nie, meer soos karbonkels en dis vrek seer! Uugghhh! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31376 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Paisley, wees bly die ms is nog nie daar nie! Ek het dit ook eers hier by 7 wke gehad. Het nog steeds seer borste en natuurlik begin ek nou met sooibrand sukkel! Dan is daar die hoofpyne.... :( So moenie bekommer nie, Elise is reg, dit verskil van vrou tot vrou! :P

Ek voel ook nog steeds nie swanger nie, niemand het eens nog opgemerk dat daar 'n magie begin vorm nie en ek trek al amper by 22 wke! :huh: Het ook nog nie gewig opgetel nie en ek het 10kg in eerste trimester verloor! :blink:

Ons almal probeer dit nog eers net geniet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31361 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
more paisley dit hang van vrou tot vrou af ek het of 7weke my ms eers gekry so moenie worry nie ek is al 21 weke swanger en ek voel party keer nie eens pregnant nie so dont stress about it relax en geniet dit

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31360 by Paisley
Replied by Paisley on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe! Dankie CAbraham!! EK voel nou sommer baie rustiger. Ek geniet nou vir eers my swangerskap! by om te hoor alles gaan nog goed met jul almal se bambinos!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31356 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Paisley! Teomaar, ek voel nou nog nie heeltemal swanger nie! Al simptome wat ek het is maag bietjie deurmekaar en my vel wat lekker uitslaan! Ek het sommer heeltemal die seer borste en naarheid geskip! Ek word net ronder, maar dis dit! So geen rede tot bekommernis nie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31354 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja nee christa eks ook bly dit het af geskaal. Weet jy ons is nie vol nonsens nie so enige iets is welkom.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account