file Oktober mammies 2010

16 years 4 months ago #31485 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Paisley, relax. Ek het met my eerste swangerskap geen simptome die hele swangerskap deur gehad nie. :) Ongelukkig kan ek nie dieselfde se van die daaropvolgendes nie. :dry:

Christa ja dis die lemmetjie groen een. Ek is eintlik mal oor blou, maar om een of ander rede verkies ek die groen. :ohmy:

Happy jy maak dat ek nou nog minder kan wag vir baba om te kom. Ai ek vreet sommer babatjies nou op.

Ai nou chat ek al weer en ek het so baie om te doen. Julle gaan mens nog in die moeilikheid laat beland.

Heleen waar is jy vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31477 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek is mal oor babas wat baie hare het

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31468 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Aag hy is te dierbaar! Jippieee een vna die dae is dit ons beurt!!! Kan ook nie wag nie! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31459 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Myne is weer op my voorkop en my boude van alle plekke! Eina!!!!!

Elise, ek het 'n stupid oor-sensitiewe vel wat niks hou van produkte verander nie. Ek gebruik maar Johnson se gentle face wash en dan Rooibos se vogroom. Die oomblik wat ek iets nuut probeer, lyk ek soos 'n tiener wat net hormones is! :dry:

Ek sal maar bietjie met die puisies saamleef, dis darem net 'n rukkie en my kuif steek die op my voorkop weg. En die boude is in elk geval totaal verberg! :blink: :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31451 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
is hy nie te sweet nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31450 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
wou eers vir julle wys my vriendin se babsie wat die 15de mei gebore is hy is te pragtig en maak my net broeis en dan kan ek nie wag vir myne nie

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31424 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
julle moet van die garnier se mattifying facewash koop dit werk regtig ek was nou n week my gesig met dit en my gesig lyk baie beter

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account