file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #26187 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek gaan vanaand met manlief praat en hoor wat hy daarvan dink maar ek dink dit kan werk en ek kant ook lappies verf om in die geskenk pakkies te sit nou stroom die idees in my kop in

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26185 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ja happy dit klink oulik. jy kan bv soos 10 of hoeveel ookal produkte he wat alles bv pienk is en dan kan die klient bv 5items kies vir 'n sekere bedrag en die pakkie opmaak in 'n mooi mandjie of so iets.

Carmen Jip, hy het sy tools so vas gegryp die heeltyd, die vrou se hulle speel maar so met alles wat hulle in die hande kan kry daar binne! dit was so cute, hy het ook heeltyd met die naelstring gespeel en in sy mond gesit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26153 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Elise, klink na goeie idees!

Gerne, dis te pragtig! Kon hulle toe duidelik op die sonar sien dis 'n seuntjie?

Ek het toe nie kans gehad om die 4d te doen nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26140 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
want ek weet die olies help vir stress, hay fever, relaxtion, sleeplessness en al daai goedjies ek meen dan maak jy bevoorbeeld n kit op wat seker olies bevat vir verskillende goed en voorkoop dit en dan kan jy ook die olies apart verkoop vir mense wat klaar die humidifier by jou gekoop het.

my klein niggie maak daai bead jewlery ek kan van dit by haar koop en ook deel maak van die geskenk pakkies en dan kan mens ornamente ook gebruik en jy kan bv oulik baba pakkies op maak vir baby showers ens?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26113 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy girl, dit klink na baie oulike idees. mens kry mos verskillende olies wat mens in die ding kan gooi.

en die pakkies klink ook oulik, mense kan dan soos kies wat hulle in die pakkie soek vir 'n sekere geskenk. oulik

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26106 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
dink jy nie die geskenk pak ding kan werk nie?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26105 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ontmoet Mnr. Patterson (nr 3)!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account