file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #26377 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Thanx, maak my lewe makliker!

Ek begin die idee snap dat mens eerder die minumum moet koop en as babatjie daar is, en jy sien jy het regtig iets nodig, dan koop jy! Ek kan sien hoekom mens klom onnodige goete koop as jy 1ste keer mamma is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26366 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
sodra hulle stewig sit kan jy baba in feeding chair sit. Dis so rondom 5/6 maande.

Anders gebruik jy 'snug & safe' (karstoeltjie).

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26361 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne, ek het jou fotos op fb gesien. hy is tog te oulik. dis die eerste keer wat ek die 4D sien op so vroee stadium, almal wat ek al gesien het was oor 24 weke. hierdie is nou regtig oulik!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26357 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie Helene, ek is oop vir alle raad! In wat voer jy dan die babatjie, want mesne se jy het eers 'n feeding chair nodig as hulle bietjie ouer is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26348 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
goeie dag julle. sjoe ek het n deurmekaar dag gehad. raak nou eers rustig voor die computer! ek gaan nie eens alles lees nie, want ek weet vandag praat julle net expo en specials ens ens.

Carmen, het net joune gelees, ek sien jy vra oor Bumbo seat. Hulle sit baie kort in daai stoeltjie. my seuntjie het net 2 maande daarin gesit, toe begin hy uitklim. my voorstel is om eerder een by iemand te leen. dit is lekker vir eet, maar sodra hulle sterk genoeg is, wil hulle net uitklim.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26256 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
ooo, mensig, nou eers 'n broodjie verslind, het nie by eet uitgekom sover vandag nie! :(

Ek sien my pram is op Special by Babyboom vir R300 meer as wat ons dit gekoop het en dan is dit normaalweg R500 duurder as wat ons gekry het, so ek is nou regtig chaffed! :) :)

Wat dink julle van die Bumbo seat, meeste mense laaik dit baie, want dit kan half as 'n feeding chair en enige tipe stoeltjie werk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #26203 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ja genre nes jy daar se en jy kan bv cartoon lappies verf en dit ook by jou pakkie include wat mense in die baba kamers kan op sit

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account