file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #25647 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ai Jai Jai :blink: :woohoo:

Nog so jonk en vars. okay stop nou hoor! :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25639 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Happy, maak seker jy kry 'n foto van die koekeloeks of watookal daar tussen die bene aangaan sodat ons kan sien hoor!!!

Annalize, ek is ook 'n groot baby boom fan. het voor die expo daar prams gesien van R999. so ons sal def daar gaan kyk.

Agnee Ralmarie, ek het nog niks gekoop nie LOL, behalwe die doeke en bottels die naweek. klere hoef ek nie veel van te koop nie maar ek wil darem 'n paar nuwe goedjies kry vir hom. Dan moet ons nog 'n bruin laai kas kry vir sy kamer en dis seker dit ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25635 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
wat van die 1 genre?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25630 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle

Christa, ek het 2 van die Carriwell bra's en is baie gelukkig daarmee! Ek dra dit in die aand om mee te slaap, want dit bied goeie ondersteuning en ons girls met die senior boobs het maar alle ondersteuning nodig!! :P

Sien, ek wou juis 'n pram h met die karstoeltjie/snug and save, so ek het 'n Chelino Kite pram gekoop vir R1600, fancy pram hoor!! Baie happy en dis swart, so wys nie vuil nie en is nie gebind aan kleur nie!

Ek het wel nie enige bumbo seats gesien by die expo nie, en wil graag een he. En natuurlik was al die Avent Microwave sterilizers uitverkoop toe ek daar aankom! :(

Ek het ook nog die babatjie gevoel nie(ek dink), ek lees ook dit voel soos bubbles! :S

Ek sal vanaand bietjie doen wat jy se Annalize, en my hand daar hou!

Lekker dag vir julle almal en loer nounou weer in!

O ja, gaan haal my "gebruikte" nuwe kar more! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25625 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek moet met julle deel waar deur ek gaan so ek moet vir julle prentjie op sit sodat julle kan verstaan? haha ek sal nooit my man kan vertel dat ek van bobby droom net ek en hy voor n kaggelvuur met n bottel wyn en hyt nie eens n hemp aan nie so ja dit is flippen weird

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25623 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Flip happy girl, wil jy nou staan en 'n klomp swanger vrouens heel jimpels maak. nee man stop dit :) LOL

Kyk ek het mos een aand gedroom ek vry vir Brad Pitt laat hy nie weet of hy kom of gaan nie. ek wou nie eers vir my man vertel nie so skuldig het ek gevoel LOL later wel vir hom vertel en ons het net daaroor gelag.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #25617 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
toemaar dit raak vir my nou baie moeilik ek is baie naskurig om te weet maar manlief wil niks weet nie so ek moet my naskurigheid in my sak steek en vergeet daarvan. Ja darm sover 2de op die lys hang af wanneer baba sy verskyning gaan maak ek maak nou maar reg om 3weke voor my due date reg te wees noudat ek gesien het dit kan gebeur so ek kan nie wag nie raak net bietjie banger by die dag vir al die pyne maar ek sal dit met liefde doen.

Ek wil so graag iets doen maar weet nie juis wat nie het jy nie voorstelle nie?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account