file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #8436 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek sal gou gaan kyk en probeer 'n ticker aanmekaarslaan! :blush:

Jip, ek het al jare terug besluit op Riley! Of dit nou 'n seuntjie of dogtertjie is , dit gaan Riley wees! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8430 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek het na jou website gaan kyk, dit is regtig amazing, well done, jy kan trots wees!

Lyk my jy is al Kapenaar tussen ons! Ek het wel skoolgegaan in die Kaap vir 2 jaar, was in Table View Primary en ons het in Blouberg gebly. Toe het my mahulle Tygerberg toe getrek en van daar af is hulle Kuilsrivier toe en nou is hulle gesetlle in Worcester!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8424 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
gerne hoe laat is jou afspraak?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8421 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
gaan na lilypie.com dan maak jy n pregnancy ticker daar en dan post jy die code by jou profile.

Het julle al op name besluit Carmen?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8409 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
O ja, veruidelik vir my hoe om die ticker ding te doen? :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8407 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Elise, ek belowe ek sal nog 'n belly pic opsit :-)

Mensig, ek is maar nog bietjie moeg, hopelik slaap ek beter vanaand!! :)

Ja nee, spasie is altyd 'n probleem!!! Ons bly in 'n townhouse, maar soos julle seker weet is vandag se townhouses so flippen klein, dis 'n grap! Jy kan sidestep vanaf ons sitkamer, na die 3 kamers! :woohoo:

En my kombuis is my eintlike probleempie!! Baie min kaste, so ja, elke huis het sy kruis!

Het ons almal nou al op name besluit??

Elise, jip, ek koop sover elke maand met groceries 'n pak doeke, maar ek sal dit uitbrei na bietjie meer vir die baba!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8396 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne is dit nou nodig om ons bang te maak met die BAIE SEER? just joking ek wil dit doen al is dit net vir die ervaring en ek dink met manlief daar aan my sy kan ek dit doen

Op die stadium is hy nog baie deurmekaar gerne maar ek is seker in so maand of 2 sal hy beter lyk

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account