file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #7876 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Helene, ek wag ook maar om bevestiging van gynie. Hy wou eintlik nie iets se nie maar het tog gese dit mag dalk 'n seuntjie wees.

Ons hoop so, dit sal lekker wees. Dan gaan ek alles moet nuut koop. Ouboet is al 10 en ek gaan definitief nie klere vir 10 jaar iewers bere nie.
As dit 'n dogtertjie is, wel dan is daaar hope.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7866 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek is in jhb ek dink dis by gallegar estates is die nie?(verskoon my spelling)

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7858 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
plesier annalize dit is nogals nice en daai boek het baie inlingting oor vat om in swangerskap te verwag vir al soos ek wat die 1ste keer swanger is en dan ook wat help as baba gebore is en wat jy is kan doen en gebruik!

Ek sien almal praat van die dvd "in the womb" waar kry julle dit ek wil dit ook sien.

Helene ek kan nie help nie ek pak die kassie reg dan wonder ek met elke klere stuk hoe sy daarin gaan lyk en ek wonder heeltyd watse klere ek hospitaal toe moet vat vir haar en hoeveel en ek weet nie wat als moet saam gaan vir my of vir haar nie en ek wil nou nie as ek in kraam gaan eers ons sakke begin pak nie.
Met die klere storie baie mense haal die tags af hoe gaan ek dit dan omruil? al wat ek kan doen is om my ma te vra om in die invatations te sit dat hul moet 3-6 of 6-12 maande klere moet bring en nie newborn nie dan kan ek maar self vir dit gaan shop.

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7856 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Verstaan ek reg dat die baby expo in Mei is hierdie jaar?
Wie is almal naby Jhb of is dit in Pta?
En wie beplan om te gaan?
Dalk kan ons mekaar ontmoet daar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7851 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
ralmarie, ek het nog niks gekoop nie. ek wil eers hoor wat dit is. as dit n seuntjie is, gaan ek nie veel koop nie. ek gaan maar boeta se klere gebruik en sal darem seker n paar nuwe goedjies persent kry.

as dit n dogtertjie is, wel, dan praat ons n heel ander storie!!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7841 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe julle gesels so lekker dit vat mens eers 'n tydjie om deur alles te lees.

My laaste 3 babas het 2 weke voor die tyd gekom so ek hoop al klaar vir afslag. Dan gaan dit so in die laaste week van September wees.
My seuntjie hou styf duime vas, want hy is ook in Sept. So vir sy part hoop ek maar dis weer so.
:silly:

Ek het nog niks gekoop die slag nie. Wil wel nuwe waentjie koop. Sal later kleertjies begin koop. Ek het met my dogters so baie op ooievaars gekry dat ek letterlik die 1ste 2 maande elke dag 'n ander outfit kon aantrek.

Wat het julle al gekoop?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7839 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Uit flippen uitendelik is ek weer op. Shoe.

Annalize jou "magie"lyk pragtig. Jis jy is klein vroutjie! :)

Sal nou gou vir almal reply.

RAAI WAT: EK GAAN DOKTER TOE VANDAG, JIPPEE KAJAY! :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account