file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #8388 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Kraampyne is vir my BAIE SEER :)

Jip hy was. Ek kon net nie die pyn vat nie, maar die keer gaan ek sterkter wees (gggg se ek nou!)

jou baba kamer klink nice happy!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8371 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ag wat ek glo baba sal kom voor induksie nodig is ek glo dit.

Ek wil ook probeer in n townhouse in trek voor baba haar verskyning maak en ek hoop dit sal gebeur.

Julle ek het sopas n kwart blik kondensmelk skoon op geeet huh?

ek is nou so lui julle kan met my toor

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8359 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Toemaar Neln, ek sukkel ook om by te bly! Die girls chat 'n hond uit 'n bos uit! :P

Happy Girl, baie dr's (en veral midwifes) sal jou nog kans gee tot op so 41 weke vir normaal, maar nie veel later as dit nie want teen daai tyd kan dit ongelukkig vir babatjie begin negatief affekteer as plasenta nie meer 100% is nie. Ek raak skoon boos vir dr's wat induksie gee net omdat dit beter by hulle skedule inpas.

Ons het op die stadium ook net 2 kamers, hoop regtig om in bietjie groter plekkie te kan intrek voor baba kom, maar anders word gaste/pak kamer seker maar babakamer... Klink my spasie is maar vir almal 'n probleem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8344 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
? :(

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8300 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Neln wanneer is jou due date jammer ek het vergeet

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8296 by neln
Replied by neln on topic Re:Oktober mammies 2010
Sjoe - julle is omtrent bedrywig op die site - ek lees en lees en lees net om alles in te haal wat ek gemis het!!!

Hoop dit gaan goed met almal. Ek gaan eers 11 Mei weer vir 'n sonar - dan is ek 18 weke.
Hoop julle het 'n wonderlike middag!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8295 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek hoop regtig baba kom van self al kom sy middel september is dit nog beter dan kan mamma haar vinniger vashou

Ek begin nou en dan so bietjie sooibrand kry maar ek het nie veel klagtes nie en die broeke sit bietjie styf dis al.

Ek gaan defnitief more daai dvd bestel gee nie om wat hubby se nie

Julle is baie gelukkig met die 3 slaap kamers ek bly in n garden cottage in my ma hulle se yard so julle is baie gelukkig.

eet julle ook so baie of is dit net ek?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account