file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #6558 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek het vandag net so erg sooibrand gekry, dis bietjie vroeg, kan nie nou al begin nie! :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6555 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
agge neee! ek hoop nie my sooibrand begin nou nie. ek het nou vanogg besluit om 'n koppie koffie te drink en ek sweer dis waarvan ek nou sooibrand kry. ek moet net glad nie koffie drink nie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6546 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
great stuff! en dis 'n baie mooi ticker!

skryf nou bietjie jou besonderhede in toe, van waar jy is ens.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6537 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo almal. ! Goed om van julle te hoor ;)

Carmen, ek het nog nie gekry nie, behoort eers volgende week. Kan nie wag nie!
klink lekker met al die partytjies.

Ha ha ralmarie, nee jy kan nog nie so oud wees nie. sit jy die regte ticker op? maar daar behoort tog iets te wys, al is dit die verkeerde ticker. probeer eers dit, skryf iets daar, soos jou due date, en kyk of dit werk, jy is op die regte plek.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6531 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Yippie dit werk.

Het toe al die tyd die verkeerde een gekies om te paste.
Nou voel ek sommer meer swanger. LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6527 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Al weer ek.
Ek toets weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6501 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ek doen die volgende:
my profile
Edit
Update your profile
forum
Dan paste ek dit in die oop gedeelte (kan nou nie die naam onthou nie)
En update en dit werk nie.
Ook wys dit dat dit nie sigbaar is op die forum nie. Daai Tekentjie met die streep deur die rooi sirkel.
:(

Miskien begin tegnologie my nou inhaal. Ek wou mos altyd vir my ma lag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account