file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #6975 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hartkloppie:
13wke - 163
17wke - 148 (gister)

So ek hoop nog vir 'n ou dogtertjie! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6973 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
die dr het nie laas vir my gese wat die hartklop is nie.

my dr verander ook nie gedurig my datum nie. sy werk net met my laaste menstruasie datum. die masjien se soms ander datums, maar die dr se die 1ste datum is in haar ondervinding gewoonlik reg.

gerne wat was die datum van jou laaste mentruasie? wat dit begin het? ek het so kalender wat presies jou datum vir jou gee.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6965 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hartkloppie - 6 weke: 123 en 9 weke: 167bmp

Ek het na Henko sn gaan kyk, dit was paar keer bo 140 maar meeste kere onder 140.

Wat was joune?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6894 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek wag nog vir jul babies si hr - bpm?

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6858 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Dankie vir die weereens welkom!

Helene, ek vol nog niks. Was by huis dr, hulle sonar kan nie fotos druk nie, maar dis 'n klein woelwater die! Die hande en voete hou glad nie op beweeg nie! En "dit" draai al in die rondte! :silly:

Ek dink ook dis 'n ou dogtertjie. Sal maar moet sien. Gaan oor 6 weke na ginekoloog/ sonar-analis, hopelik kan ons dan sien.

Gerne, ek en happy girl is gelukkig dikvellig en laat ons nie sommer wegjaag nie! So jy is al klaar vergewe! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6854 by Kwaaitjie

16 years 5 months ago #6850 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek weet

ag weet jy ek dink ek stick maar met die dogtertjie maar sal die research wardeur

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account