file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #6788 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
happy, voel jy al jou baba beweeg? as jy se sy spring op jou blaas?

Christa, as jy 17 weke is behoort jy al baba te voel?

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6779 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Jissie, my comp is vandag 'n slak hoor!

Hey Christa welkom by ons, weereens!! :) Bly jy het ons gevind!

Shoe jy is al lekker ver, gaan jy fotos van baba opsit. dis bad ne, dat jy op 17 weke steeds nie kon sien nie, dogtertjie?!

Happy girl, is jy seker oor die garing en naald ding, ek het gisteraand gelees as hy in die rondte gaan is dit 'n dogtertjie en reguit is dit 'n seun?! :silly:

O NEE GENADE, wat soek al julle Sept mammas hier, gaan weg na jul eie site toe. :laugh: (praat so dalk November mamma !)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6765 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
welkom christa ek is ook eintlik n september mamma maar die groepie is te leka om te verander

Ek is nou so lui jy kan met my toor en die klein prinsesie spring op my blaas rond soos n spring kasteel

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6755 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re:Oktober mammies 2010
Hallo Oktober mammies (of is dit nou Moomies? :)

Pampers het blykbaar hulle hele web-blad 'n nuwe baadjie aangetrek en ek kon nou eers die eerste keer daar inkom. Gelukkig kon ek julle opspoor!

Was gister by dr. Alles lyk piekfyn, maar die kleinding knyp daai bene so styf toe, dis onmoontlik om te sien wat dit is! Sal maar geduldig wag tot vlg afspraak. :unsure:

My EDD het intussen geskuif van 1 Oktober na 27 September maar as julle nie omgee nie, bly ek net hier.

Ek is nou op 17w4d.

Christa (1ste keer mamma op 38) :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6732 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Gerne en al jul ander, ek het jul ook geconnect. So kyk of dit daar is. Die site is eintlik baie oulik. Het baie goedjies wat mens kan gebruik. :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6630 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi julle!

Bly jy kon jou ticker uitfigure Ralmarie (ek's self ook mal oor perde), nou's dit nog ek en hierdie foto ding wat nie wil werk nie.

Gaan gou weer probeer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6626 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Dis nogal oulik, ek het nou gesien dat as jy met iemand ge'connect' is (connections) by profile dan kan jy soos 'n klein boodskappie daarby skryf wat jy van die persoon wil onthou.
Dis nogal nice.

Ek gaan nou almal invite so kyk by jou profile onder connections, ek dink dit behoort daar te wees.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account