file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #6496 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re:Oktober mammies 2010
Boo! Hier is ek!!!

Happy girl, ek dink ook ek gaan 'n dogtertjie kry, so jy is nie alleen nie....ons het mos besluit ons wil voor die tyd weet, so as dit 'n seuntjie is, sal ek net so bly wees! Ek hou maar eers vas met die kleertjies koop tot ek weet!

My pa wens natuurlik dat dit 'n seuntjie is, want hy het net 2 dogters gehad en is absoluut 'n gadgetman en wil net seuntjie goed koop, maar hy het nou die aand gese, hy sal net so bly wees vor 'n dogtertjie, dan gaan hy onmiddelik die pienk Blue Bulls kleertjies koop!

Ek sal bietjie foto van my maag neem, maar ek lyk ook maar net lekker vet op die oomblik :laugh:

Gerne, ek stem saam oor die weer! hier is Centurion is die weer ook lekker deurmekaar en ek kan nie besluit of ek koud of warm kry nie!

Mense, ek het 'n besige 2 weke wat voorle, dis net bday parties, kiddies parties en meer! :woohoo:

Gerne, jy nou al jou "In the Womb" DVD gekry?

Lekker daggie julle xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6482 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Ag nee, dit werk nog steeds nie.
Waar in my profile moet ek dit gaan paste?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6475 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Testing ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6472 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
STOMP was amazing!! hulle is regtig baie goed, gaan kyk gerus die show as jy 'n kans kry.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6468 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re:Oktober mammies 2010
goeie more julle. was een van julle weer op die pampers site. hier is heelwat mammies missing. ek mis annalize, sy het altyd sulke vrolike goedjies geskryf.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.

[/link]

[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6447 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
ek dink dit sal leka wees as "samatha" eers hier is want op die stadium is dit nog boring ek kyk heeldag dstv gaan hoeka nou the propasal kyk dit is n romantic comedy

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6444 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Al weer net 'n vinnige hallo se. Het al gedink ek moet in die aande probeer chat maar ek is net so moeg. Gaan slaap sommer 8 uur of net daarna.

So tot later dan weer. :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account