file Oktober mammies 2010

16 years 5 months ago #4193 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
More almal.

Ek is bly om te sien ons getalle groei.

Ag die swangerskap begin nou lekker raak. Dink ek voel kleinding beweeg. Was eers onseker, maar dink nie meer so nie.

Ek moet nou net die foto ding en ticker effek uitfigure. ;)

Tot later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4143 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
probeer weer

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4125 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi girls. Ek is hier! Site lyk heel oulik!

hoe gaan dit met almal?

Happy girl, so bly dit het goed gegaan met die scan! kan nie glo baba is al so groot nie ne.

Ek was ook baie rustig die naweek, dit was so lekker.

Hier is 2 fotos van my magie, een het ek die aand geneem en die volgende oggend toe ek opstaan is my maag heeltemal af. ek dink ek swel nog baie. hoe lyk julle magies?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #4106 by Elise
Replied by Elise on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi girls so bly om weer terug te wees in kontak daai pf stink sommer nou. wel vir feedback van donderdag se besoek als is okey dokey met babsie maag en rug het mooi toe gegroei en al die organe is waar dit moet wees so ek is happy en hy is baie bedrywig hy raak nou bietjie groot vir die sonar screen so ons kan hom nie meer so lekker sien nie hy is van kop tot boude 9.56cm en saam met bene is hy so 16cm dis so cute en hy weeg n hele 121g hahahahahaha dis so klein ons het die rugstring en die ribbetjies op die sonar gesien met die naalstring en ek wet julle daar is n tollie tussen daai bene sy het nou ni fotos van dit gevat nie omdat ons nie wil weet nie maar jy kan dit duidelik op die sonar dvd sien o ja en ons hartjie is so 152 bpm

Sjoe dink ek het nou als gese ek sal nou nou gou die fotos vir julle oplaai dan kan julle als sien net jamer ek kani die dvd vir julle wys nie?

wat is nuus by julle?

File Attachment:

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #4094 by Estione30
Replied by Estione30 on topic Re:Oktober mammies 2010
More Lily en Ralmarie, ek het die link op Pampers gesit en wag om te hoor of die ander mammas ons gaan join.

Hoe was julle naweek? Ek het die hele naweek net gele en niks doen nie. Absoluut wonderlik gewees. B)

Wel, ek moet seker begin met my bemarking so praat later.

Skies julle - Annalize = Estione30

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3874 by Lily
Replied by Lily on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Ralmarie,

Bly jy's ook hier. Stem saam dit gaan te veel tyd vat om op albei sites by te hou, maar ek moet sê die een raak al klaar vir my beter as die ou pampers een.... Baie nice ander funksies wat by is (soos die ticker wat jy net eenkeer hoef te paste en dat mens kan sien wie's online). Ek kon ook nooit die private message ding op pampers uitfigure nie, en hier's dit sommer straightforward.

Kom ons kyk hoeveel Oktober mammies join ons hier, dan besluit ons almal hoe verder.

Lekker naweek vir jou ook!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #3822 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re:Oktober mammies 2010
Hi Lily

Ek het ook geregistreer. Sal maar sien hoeveel kom oor. Dit gaan nogal tyd neem om op albei sites te chat. As ons sien hier is redelik op die site moet ons dalk besluit op watter site ons gaan chat.
Geniet jou naweek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account