× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 4 months ago #249053 by Meisiekind
Hope, al wat ek kan sê is vind jou kalmte in die Here. Jou wonderwerk gaan kom! Die Here het sy eie tyd met alles - ons moet net glo en op Hom vertrou. Ek het self 3 jaar terug vir die Here gevra vir 'n wonderwerk nadat ek vir maande nooit geovuleer of AF gekry het nie, en ek belowe jou 1 maand later was ek swanger met ons seuntjie, sonder dat ek ooit enige meds gevat het. Nou kan daar seker skeptiese mense wees wat vra hoekom nie weer vir 'n wonderwerk vra nie. Die keer het ek dit weer in die Here se hande gelaat en die gevoel gekry dat ek met nr 2 'n ander paadjie moet loop sodat ek kan sien wat Hy my alles gespaar het die eerste keer. En in die proses het ek kans gekry om almal hier te ontmoet en ook deel te wees van julle ups and downs. Berus jou daarin dat dit altyd moeilik is om te sien wat die rede is hoekom mens deur hierdie moeilike tye moet gaan, maar wanneer jy terug kyk, kan jy sien wat God se plan was. :heart: :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!
The following user(s) said Thank You: hope83

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249046 by hope83
Jamie ek was gister op CD22. Het dit opgelet gister oggend, toe niks weer tot gisteraand en vanoggend is daar weer niks. Ek het gister aand gaan oplees daaroor want ek is bekommerd. Die krampe en die boobs kom noual van maandag af al, maar eers niks gedink daaroor nie, gedog dit het te doen met volgende week se period. Ek het die afgelope 6mnde niks medikasie gebruik nie. Maar bid elke maand vir n wonderwerk.

Meisiekind, ja ek wil nie baie hierin lees nie omdat ek al so baie keer opgewonde geraak het en dan is dit negatief. Hoe bly n mens kalm?

Lagogies, ek hou stuif duim vas vir sondag. Ai hoop dis n lekr BFP. :heart: :heart:

Jamie, sterkte met die ivf die maand, is nog nie daardeur nie maar kan dink di spanning loop hoog. :heart: :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago - 12 years 4 months ago #249044 by Lagogies
Jame het hulle darem verduidelik dat jy die spuite saam kan optrek? Van Gonal kan jy 3 spuite saam doen, maar as jy 4 moet doen spuit jy 2 keer
Op watter meds het hulle jou?

Hope sterkte met deurmekaar siklus.

Annie wahat are you doing this month?

Meisiekind ons skree vir jou follies om mooi te groei

nella wanneer toets jy?

Tinktinkie hoe gaan dit? Jy is stil...

AFM: ek toets sondag. Ek voel positief en negatief -weet nie mooi watter kant yoe dit val nie.

LEKKER NAWEEK ALMAL!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249041 by Meisiekind
Baie dankie nellak - ek sal definitief op jou nommer druk as ek weer sukkel met voorraad tekorte. Bly om te hoor jou progesteroon uitslae lyk belowend - hou duime vas vir 'n BFP! :)

Sal awesome wees as ons meer as een BFP die maand kry onder die dames wat hier saam gesels!

Hope, ek stem saam met Jamé. Op CD22 kan die spotting wees agv implantation en die storie oor jou (.)(.) klink belowend. Die 2ww is maar 'n deurmekaar tyd, want baie simptome kan dui op 'n probleem of swangerskap. So ek probeer om maar nie te veel daarin te lees nie (maar as jy elke siklus dieselfde patroon sien, noem dit eerder vir jou FS). Sterkte! Hoop jy kry gou goeie nuus! :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249032 by Jame
More hope!

Mmmm jy weet dit kan implantation bloeding wees? Is jy vanag CD22?? Die Boobs ding klink belowend?

My ondervinding. My siklus was elke maand 29 dae. Vanaf ek begin het met fertility meds is my siklusse ALL OVER THE SHOW. Ek verstaan dit ook nie. Die maand is ons eerste IVF probeerslag. Ek ok erg senuweeagtig.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249029 by hope83
Hi annie, ai dis nie goed nie. Ek stem 100% saam met jou. Dink hulle is verkeerd met hulle datum. Di dr het vir my gese ek gaan rondom CD9 -CD12 die big O he. Doen toe toetsies van CD9 tot CD17 waar ek toe n positief gekry het. Maw nie tussen die dae wat hule gese het nie. Dit maak my baie skrkkerig vir die IVF. Maar tot op hede het ek nog niks gehoor nie. Weti of dit al goedgekeur is nie.

Jule, ek is nou HEELTEMAL confuse. :cry: :cry:

My siklus was vandat ek gegaan het vir die operasie laas jr april altyd tussen CD27-CD29. Maar laas maand uit die bloute toe begin spot ek op CD25. En sowaar wragies begin spot ek die maand op CD22. Ek het CD17 n OPT gedoen en dit was positief maw die Big "O" sou dan 24uur later gewees het. Ek het die week so ver elke dag erg pyn en die boobs oh my defnitief nie my eie nie. Wat de hel gaan aan met my lyf. Julle ek weet nie wat om te dink nie. En om raad op google te soek help nie veel nie. :headbang: :headbang:

Het een van jule al so n weerd maand gehad.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249015 by Jame
More julle.

Dankie Nella!! Oe dit klink belowend!! Waneer toets jy??? Ek sien altyd so uit as ek weet iemand moet toets een vd dae!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account