Die klomp spuite en goed klink omtrent erenstig Jamé. Wat ons nie als sal doen nie... Hou ons ophoogte van hoe julle vorder deur die siklus.
Omtrent die Folic acid, as ek reg onthou is dit 400 - 800µg per dag wanneer jy TTC of swanger is. Dis 'n B vitamien, so ek dink nie jy kan maklik te veel inkry nie.
AFM, jy's reg - geen meds die maand gehad nie. Is nou op CD43, maar dit lyk of AF nou begin het (vanoggend was dit nog net spotting). Ek en FS het verwag dat AF eers die naweek sou opdaag. So vandag is seker eintlik CD1. Begin Fertomid op CD3 en dan eerste scan op CD8. Baie excited dat ons nou weer vorentoe kan beweeg!
Nou nog net om die Fertomid in die hande te kry. Die apteker waar ek vandag was sê dis glo oral uit voorraad, maar sy was baie gaaf en het aangebied om 'n apteek buite hulle groep te bel, wat glo nog 10 pakkies het. So môre is dit my mission om daai pille in die hande te kry (het net so gesukkel vroeër vanjaar).
Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019
TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!