× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 4 months ago #249365 by Lagogies
Meisiekind sterkte met vandag se scan.

Jame sterkte vir terug planting. Kom update how jy voel en hoeveel snowbabies daar is.

Hope /nunukie die dames met pcos kry gewoonlik baie eiertjies op ivf medikasie.

Maretha wanneer beplan hulle weer siklus?

Nunukie hoop AF om nou vinnig.

AFM nog lekker siek. En my foon se screen is get raak en Ek sukkel met die ekstra foon se autocorrect.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249318 by Meisiekind
Dankie Hope83, ons is nog nie by IUI of IVF nie. Vir nou is dit net Fertomid terwyl ek gemonitor word elke 2de tot 3de dag. Omtrent jou kombersie, ek het dit ook al gedoen - die Kaapse nat koue raak partykeer net te veel. :)

Jamé, baie bly om te hoor alles verloop goed sover rakende die IVF. Hoop jy voel gou beter van al die newe effekte van die meds. Sterkte vir Donderdag! Ek hoop en bid dat alles goed sal afloop. :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249316 by hope83
Jame, dis vreeslike goeie nuus, alle sterkte met donderdag se terugplanting. Hoop vir n BFP. :heart: :heart: :heart:

Was jy op die standaard ivf meds of het jule sagte stimmilasie meds gevat?

Nunukie, ek vind ook dat ek minder hieraan dink as ek of lees of tv kyk. Het n stack boeke by bib gaan haal.

Lekker aandjie aan almal. xoxox

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249312 by Nunukie
WOW! Jame!!!! :swear: :swear: :swear: :swear: 20 eiertjies!!!!! WOW!!
Dit is amazing! Gaan jul die ander vries?

Ja, dit vat net 1 eiertjie, maar ai, as daar nou 2 of 3 is, dan is die kanse mos bietjie beter...of dit is altans wat ek doen.

@Hope - Ek spandeer elke moontlik tyd saam ML. Ons is baie geheg aan mekaar en doen amper niks sonder mekaar nie. Naweke ry ons bietjie uit al is dit vir 'n drive of scenary... Op 'n staduim het ons gedink dit gaan vir altyd net ons wees en besluit om in ons huwelik te "INVEST" en seker te maak dat ons vir mekaar GENOEG is vir as daar nie kiddies gaan wees nie. Ons hou van weggaan vir naweke, kamp ens.
Verder lees ek graag LOVE STORIES en kyk graag DSTV REALITY programme ( :silly: ). O ja...ons hou ook baie van SHOP!!! 'n gewoonte wat ons gaan moet afleer as daar eers a babba is....dan sal daar defnitief nie meer 'n ekstra geldjie wees daarvoor nie...moet nou al beursie toeknuip om te betaal vir KI :side:

@Jame - ek hou al 10 tone en vinges vir jou vas vir daai BFP!!!

Lekker aandjie vir julle dames....ons het werksfunksie aan...so vannaand is my dieet vir in sy kanon!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249311 by Jame
Hellooooo julle.

so baie dankie dat jul aanmy dink. Dis so great gevoel. Wil uit my vel uit spring want ek lees jul comments maar kan nie van my foon af reply nie. So het vir ML gese om sy laptop saam te bring.

Het goeie nuus en minder goeie nuus, darem nie slegte nuus nie. Hul het toe wraggies 20 eiertjie gekry. Toe ek gister hoor het 13 bevrug en is goed op track vanoggend toe bel ek toe se hul daar was actually een laat slapertjie, daar is nou 14 op track. SOOO DANKBAAR DAAROOR.

Minder goeie nuus ek was gister en vandag by huis. Doc weer gaan sien gister. Eers gedink ek het OHSS (overstimulation syndrome), maar gelukkig is daar geen vloeistof in my buik nie. Net my eierstokke is geswel wat hy se is normal oor id ebaie eiertjies. Maar sjoe ek was in pyn. Lyk 6 maande swanger. Voel darem elke dag beter.

D dag vir terugplanting is Donderdag. Ons gaan 2 terugsit.

Jul moenie komkommer oor enetjie nie. Ek het altyd 2 op die meesste gekry. Met ivf pomp hul jou omtrent vol vd Menopur. En onthou dit vat net een van elk ;)

More is ek terug by werk dan chat ek lekker oor almal se dae siklusse lief en leed.

Dankie vir jul omgee, dis absoluut great!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249310 by hope83
Nunukie, ek leef my ook so in met daai stories. My man lag maar net vir my. Ek dink dis goed om my "mind" van ander goed af te kry. My vorige fs wou nie gewerk het met die 1 follicle wat ons gehad het nie, my huidige fs het net haar kop geskud en gesê sy verstaan nie hoekom hy nie die een gebruik het nie. So ek neem aan een is goedgenoeg.

Behalwe werk wat doen jule ander dames om jul kop n bietjie van als af te kry. Ek dink ek moet besig raak met of blokkierasels of DIY goed.

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249301 by Nunukie
Hi almal

Jong, die is WINTER in die Kaap!!!!

Ek kyk ook gewoonlik G&B en moet maar partykeer die knop in my keel sluk...ek leef my so in!!! Ja....ek HOOP EN BID nou vir tenminste 2 eiertjies. My FS het gese dat ons voortgaan met KI al is daar net 1 eiertjie, aangesien dit ons "enigste" kansie is vir 'n siklus.

Ek wag nogsteeds vir AF om te kom...dink dis oppad...wens dit wil nou net kom... :whistle:

Jame!!!!!!!!!! Earth to Jame!!!!!!!!!!!! Ons is neskuurig jong! Kom update!!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account