× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 4 months ago #249276 by hope83
Jamie enige nuus?

Nunukie jys soos ek, as ek gelukkig is dan is daar 1 n maand. Weet nie lekr hoe die ivf ding gaan werk as ek net 1 eiertjie het nie. Sal maar sien. Laas maand het fs gesê die 1 is mooi groot.

Meisiekind sterkte met die groei van die follicles, gaan julle iui of ivf die maand?

Julle ek sit en kyk nou die aand vir Guiliana en Bill en skud my kop.Hulle worry oor n 2ling as hule 2 eiertjies inplant. Hier sit ek en worry om net vir n slag meer as 1 eiertjie te maak sodat daar dalk n groter kans is vir bevrugting. :unsure:

Wel hoop jule het n lekr week. Ek sit vandag met n kombersie oor my bene in die nat koue kaap.

Sterkte daar aan almal. xoxo

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249237 by Maretha5
Meisiekind - Sterkte met die follies - hoop hulle groei mooi dat jy die siklus kan voltooi en natuurlik die resultate wat daarmee saamgaan.

Dink aan julle almal

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249228 by Meisiekind
More almal!

Nunukie, ek stem saam. Baie belangrik vir ons om positief te bly! Ten minste het ons mekaar om mee te gesels en sommer net uitting te kry aan alles wat pla.

Ek het 2 keer Provera gehad die laaste paar maande en het onderskeidelik 3 en 9 dae gewag vir AF om te kom. So ek sou sê gee dit 'n week of so. Ek dink die pamfletjie in die pille boksie sê iets van 3 tot 7 dae. Weet wat jy sê omtrent die tiener gesig - selfde reaksie gehad. :blush:

Jamé, ek dink ons almal wag in spanning. Hoop alles het goed afgeloop.

AFM, vandag CD13 scan gehad en follies het nog nie gegroei nie. Gaan weer op CD16 kyk of daar vordering is. FS het gesê hulle groei partykeer stadig en trek dan skielik met 'n spoed weg. Hy't ook genoem daar is 2 met potensiaal, so nou wag ons maar.

Lekker dag vir julle almal!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249226 by Nunukie
Hi almal

Dit lyk asof die dames hiersoe bietjie meer positief is. :)
So belangrik om positief te bly met dit waarmee ons besig is, maar so MAKLIK om om down in the dumps te voel...nie 'n maklike pad nie.

Jame - kom update! Goeie GRIET!!! 15 eiertjies! Ek dink ek sal dit produseer in my HELE LEWE! Ek is gewoonlik gelukkig as ek net 1 produseer en dit met Fertomed.

Ek het verlede week Woensdag met my Provera klaar gemaak, maar AF het nog nie gekom nie...is dit vreemd? Ek kan nie onthou hoe lank dit laas geneem het nie...hoe lank neem dit gewoonlik vir julle?

O ja...my gesig lyk natuurlik mos nou weer soos die van 'n tiener....vol knoppies........ai die newe effekte :silly:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249211 by Lagogies
Jame kom update asb

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249210 by Tinktinkie
Jame, hoe het dit gegaan vandag? Dink aan jou xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249204 by Jame
Dankie Meisiekind. Ek nogal senuweeagtig!

Ek het nie raad nie, ek weet net die laasste 5 siklusse was ek op dieselfde protokol meds (menopur en femara). En snaaks genoeg 2 uit die 5 het ek ok vir een of ander rede net slegter gereageer. Maar dis nog glad nie te laat nie, hul kan binne dag of 2 soos mushrooms opspring en teen maandag lyk als baie beter. Hou duim vas.

Die newe effekte help ok nie die saak nie. Die ronde met al die spuite was ek naar, my keel seer en het ek vieslike koorsblare gekry. Ai!Asof ons dit ok nog nodig het.

xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account