× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 5 months ago #248083 by Lagogies
Haai julle jammer ek het nie hier kom update nie BFN. So wag maar vir Af dat ons maar weer kan begin.

So was maar bietjie af.

Mommy me drukkie v jou. Ek het self 2 Mei swangerskappe gehad wat ek verloor het. En na baie jare dink mens steeds daaraan. Seuntjjie wat in Mei 2002 sou kom (verloor op 16 weke) en dogtertjie wat in Mei (sou kom wat ek einde okt op 10 weke verloor het - ons het eers na die miskraam gehoor dis dogtertjie met toetse)

EXCITING DiNGE - hou styf duim vas v almal

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248071 by Newbiemom
Hi Tinktinkie! Ag dis exciting!! Opgewonde vir jou!

Ek het met my eerste swangerskap my temperatuur so getoets in die oggende, maar ek dink ook ek los dit maar eerder hierdie keer. Ons BD anyway of ek nou vroeg of laat of glad nie ovuleer nie. ;)

JULLE!! Die irritasie loop HOOG hierdie kant. My arme kind, ek is so kwaai met hom vandag. :( Ek het zero geduld. En hy IS so soet en oulik en lief, en ek baklei net heeltyd. Maak sommer dat ek wil huil, ek haaaat dit as ek so lelik raak. Het so lanklaas so gevoel. Of dit nou 'n goeie teken is of nie, dis nie iets wat ek van hou nie en dit gaan nou al van Vrydag af so. ALLES irriteer my net.

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248070 by MommyMe
Tinktinkie ek het geen newe effekte nie, is op baie baie lae dosis, Dr bang ek kry weer 2ling, mar ai ek sal glad ni omgee nie.

Kry wel snaakse gevoel as ek te woelig is. voel of als los binne my is. (eierstokke) en is nogal seer dan.

Hoop mar dit niks,

Het so bietjie hoofpyn gekry afgelope paar daggies,maar dink maar dis emosies en goed. baie emosionele tydjie wat voorle omdat ons 2ling in April gebore sou word.

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248067 by MommyMe
Lagogies dink aan jou en hou moed.

Ek nou in 2ww.

Jame ek het dit ook gedoen Sat. so simple want weet dit gan BFN wees,maar hoop steeds daar verskyn iets wonderbaarlik,

Is sommer net weer erg gestres by die werk, te veel dinge aan die gebeur,

wens net kan so bietjie asemskep!

Lekker middag dames en sterkte v almal se siklusse.
xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248066 by Tinktinkie
Hi julle!

Lagogies, wat is die nuus? Dink soooo aan jou!

Jame, bly om te hoor jou magie is beter, dalk was dit n teken dat jou immuniteit onderdruk is, dalk n goeie teken? Ek sou verseker ook nie kon wag vir die bloedtoets nie! Maar moenie moed verloor nie, daar is nog hoop, ne! Altyd nog hoop ;)

Newbiemom, sterkte met jou siklus, my dr het gese ek moet glad nie dophou vir ovulasie nie. Van dag 10-18 gereeld BD (babydance :laugh: ) ekt ook gelees dat ons temp eers spike as ons klaar geovuleer het? Weet nie hoe korrek dit is nie... Maar om dan eers te brgin BD is mos te laat - spermpies vat mos lank om se ver te swem :P

Nella, mommy, hoe gaan dit met julle siklusse? Enige newe effekte?

Afm: toe ek laasweek my gynea bel vir dag 12 afspraak toe antwoord haar antwmasjiem, sys vir die maand op verlof. Toe besluit ek maar dit is dan nou n goeie tyd om aan te beweeg FS toe. Lang storie kort, ek sien FS moreoggend en oor die foon het sy gese as als goed lyk dan doen ons sommer die week n KI! Jeeey! So opgewonde! Hou nou net duimvas die 50mg Femara het die ding gedoen vir ons..

Lekker week vir julle! Xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248055 by Newbiemom
aaaaai liewe Jame, ek het dit ook al gedoen. weet hoe mens dan voel.

Shame....Ek dink aan jou vandag.

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248054 by Jame
More julle

Lagogies ek wil ok weet hoe gaan dit met jou??

Newbiemom, my maag is fine nou, dankie. Ek het wel innig simpatie met jou en jou moods. Ek het iets baie simpels gaan staan en doen. Ek het op 'n verdomde stokkie vanoggend gepiepie. BFN. Ek is nou eers 9dpiui moet donderdag gaan vir bloedtoets. So dit is nog vroeg, tog het ek al gelees ander vrouens het al BFP op die dag gekry. Ek is so tjankerig! Die Here moet my vergewe vandag vir my klein gelowigheid en negatiewiteit ek kan dit nie help nie. Wil net huil.

Jy moet laat weet as jy getoets het, Newbie.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account