× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #245250 by Lagogies
Geseende Kersfees almal! Dankie vir die kief en leed gedeel ;)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245246 by kayla
Air Chrissie, bake sterkte. Ek bid vir jou. Laat weet wat se die dokter. Groot drukkie vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245245 by Chrizzie
Hi almal

My beta is af na 5 :cry:

Dr sê dit gebeur soms as jy 2 embies terug sit dat die een ophou groei en die ander een dan aanhou. Dit kan blykbaar maak dat telling af gaan. Ai julle, ek nie veel hoop. Het laas nag die hele nag diarree ook gehad en by hospitaal gedraai.
Bid asb saam met my! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #245244 by Dellie
Baie baie geluk Chizzie..ek is baie opgewonde saam met jou! Kom update seblief oor jou nuwe beta! :laugh:

AFM- die krampies is nou omtrent heeltemal weg.My (.)(.) is bogal gevoelig en is baie moeg.Verder voel ek wonderlik en sien uit na die 3e Januarie vir ons eerste sonar.Dit voel nog baie onwerklik..maar ek voel baie geseend.

Julle almal moet 'n geseende kersfees he en voorspoedige nuwe jaar.Mag 2014 vir elkeen van julle 'n bondeltjie liefde inhou.As julle ry met vakansie, ry seblief veilig.

xxx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245230 by sexy~hexy
Naand almal :silly:

Wees gegroet hier uit Lambertsbaai :P Ek het gou ingelog om hubby se Facebook reg te maak, hy het 'n nuwe foon gekry, toe besluit ek ek kom loer gou in....en wat sien ek???

2 BFP!!!!!!!!!!!!!!! :rock: Geluk Dellie en Chrizzie!!!! What a way to end a year and start a new one :woohoo:

Aan al die ander dames....ELOOOOO :mooning:

My skoonma se vir my vroeer in die week, toe ek met skoonsus se baba speel, sy sien hier kom 'n 2014 Kersfees baba vir my....ai, kan dit nie maar waar word nie :kiss: Maar als is in die Here se hande, as dit Sy wil is vir 'n baba vir ons, sal dit gebeur. Ek word nie jonger nie, word volgende jaar 34 en hubby 32...maar nou ja, stranger things have happened - ek was 15 en my ma 39 toe my baba boetie gebore is...en daar gaan hy nou volgende jaar matriek toe!!!

Mag julle elkeen 'n bevange vakansie-tyd he...waar ookal en saam met wie ookal :evil: Ja ja, ek is sarkasties, gelees van die wat saam met hulle in-laws gaan kuier LOLOL Ons plekkie is sommer klaar geboek vir Desember 2014, gaan weer hier kom kuier!!!!

Ek hoop om volgende jaar baaaaie meer saam te gesels. Weet net dat elkeen van julle met 'n doel na die chatgroepie gestuur is...en die paadjie wat ons almal hier stap, stap nie een van ons alleen nie, ons stap dit saam :heart:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245229 by Lagogies
Baie geluk Chrizzie! :woohoo:

Nella drukkie v jou

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245227 by kayla
Chrizzie :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account