× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 9 months ago #245226 by kayla
AI Nella, my hart bloei saam joune. Jou storie klink soos myne. Dit is presies wat met my gebeur het, en dokter het vasgestel dit was n miskraam, want my HCG vlakke het ook gedaal, dus die negatiewe qualitative toets. :cry:
Toe ek lees van die positief wat verdwyn het wou ek jou nie se nie, maar die maandag oggend voor my negatiewe bloedtoetse het my positief ook verdwyn.

Sterkte, dis aaklig. Groot drukkie vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245225 by Bea
Chrizzie, baie geluk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245223 by Bytjie
Yippee Chrizzie, dankie dat jy die laaste van werk vir my baie spesiaal gemaak het. 'n Gesonde swangerskap vir jou.

Nella, jammer om dit te hoor. Hoop julle sommer dadelik weer begin.

Debs, ek hoop bulletjie klou en groei tot wanneer sy regte tyd hier is.

Aan al my moomie maatjies, baie dankie vir dit wat julle hierdie jaar vir my gedoen het, ek waardeer dit van my kroontie tot by my toontjie. Mag julle 'n baie, baie geseënde Kersfees hê en mag 2014 net vrugtevol is vir julle. Geniet die vakansie en fees seisoen, en julle mag maar partytjie hou maar onthou mense matigheid voor oë ne ;). Ek sal ook so nou en dan hier inpop.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245222 by baby
Yeah! Chrizzie!!!!!!!!! Dit is die beste nuus! Myne het ook begin by 21, so moenie worry nie.

Nella - Baie jammer oor jou teleurstelling. Darm weet jy nou wat aangaan.

Debs - Ek is seker als sal goed gaan. Probeer om nie te worry nie.

Hello al die ander.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245221 by zettie
Chizzie baie geluk baie bky vir jou

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245220 by Chrizzie
BFP! :woohoo:

Ek is verslae! Telling is 36, so nog baie vroeg. Moet Dinsdag weer gaan vir toets

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #245219 by Debs
Dellie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Jippeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee!!! Baie geluk met jul early Christmas gift hoor!!! :D

NellaK :( jammer dat daai feeks nou weer so haaks was :( dink aan jou hoor.xxxxxx


Chrizzie ons wag in spanning!!!

Hopeful wow dis ommi draai vrou eeeeeeeeeeek!!!!

AFM: Was vanogg weer by dr vir 34 week afspraak en als lyk goed. Aiden het net 200g in 2.5 weke opgetel wat nie soooo sleg is nie hul moet so 100-200g per week optel maar dis net onder die gewensde so ipv die 6de haar weer sien moet eknou die 31ste op 36 weke en dan moet sy kyk as hy opgehou groei het moet sy kyk of sy die mannetjie moet uithaal. Sy sal sekerlik nie dadeliknie maar sy sal kyk waar dit vir hom die beste is, binne of buite. Die keiser datum is eintlik 20 Januarie so hopelik hou hy mooi tot dan wanneer hy 39 wekies is!!

Skies ek koni meer update nie spartel hard aan die werk hierso!! Hoop dis 'n mooi en lekker dag vir elkeen en geniet die vakansie!! Die wat vandag op verlof gaan julle ook!!! Mag dit 'n geseende tyd saam met jul gesinne, families en vriende wees!!

xxxxxxxxxxxxxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account