Hi Julle, Skuus ek is so skaars.
Chrizzie nog net een slapie, ek het GEEN pregy simptoms gehaad nie my (.)(.) was nie eens seer nie. So hou moed en laat weet ons moet nie nou wag tot na die fakansie nie ons sal dit nooit hou nie en ek is baie trots op jou dat jy nie getoets het nie.
Dellie baie baie baie geluk met die BFP dit is wonderlike nuus!!! Darem nie lank tot die 3rde toe nie!!! Groot drukkie vir jou!!!
Zarah, geniet die verlof en rus lekker. Geniet die teid saam met jou DH mens vergeet al se hulle niks vat die ding vreeslik baie aan hulle. Die tuin roete klink great!! Ek kan nie wag om jou BFP te lees in nuwe jaar nie!!!!!
Kayla, bly dat jy so positief is. Geniet die vankansie en BD sommer net vir pret
Nella, VIR WAT WAG JY VROU GAAN DOEN BLEOD TOETSE!!!!!!!!!!!!! Ek is seker dis n BFP!!!!!!!!
Naomi, jammer dat hulle so rond mors met jou maar geniet die vees teid.
Bell skuus gaan op vakansie of werk jy die vees seisoen? either way mag dit n wonderlike teid vir jou en jou gesien wees vol liefde en seen
AFM: Dinge die laaste teid was maar rof, na die groot trek waar ek myself oor eis het was ek op bedrus gesit vir n week wand my lyf was opad om integee fiesiesn en meerso emotioneel. Ek is nou weer 100% maar DH hou my met n valk oog dop. Ek is wel terug by die werk om al die laaste dinge klaar te maak. Ek is van af 27ste op soft bed rest ( so ek gaan net so uur of 3 kom werk ) en dan van af 3 jan op vol kraam verlof. Ek was laas week vrydag vir n scan en die meisies het in daai week wat verby was elkeen 300g opgetel so dit is n total van 600g in 7dae vir hulle mamma hahaha. Hulle het laas week elk 1.6kg en 1.7kg geweeg ( so total van 3.3kg die gewig van meeste 40 week babtjies ) Die dok was baie tevrede en se toe dat hy kan net nie glo hoe groot en gesond hulle is nie.
Hy se toe ook hy will hulle graag daar bine hou tot hulle elk so 2.2-2.4kg is. Die dok is oproep oor die vees teid as ek hom nodig het maar die spreekkamer is toe so hy sien my nou eers weer die 6de Jan. Hy het gese indien my water nog nie gebreek het nie dan sal ons hulle gewig check op die 6de en dit dan dag vir dag vat van daar. Ek het die gevoel gekry dat indien hulle gewig reg is gaan jy n Keiser schedule vir daai week wand hy het ook genome dat hy nie my lyf onder teveel druk will plaas nie wand dit gaan klaar bietjie moeilik.
Hy het my cervix dukte gekyk en se toe dit leik normal vir hierdie punt in swangerskap en dat my lyf nie tekens weis van reg maak vir kraam nie so hy glo nie ek sal oor kersfees teid in kraam gaan nie. Tog wil hy he ons moet maar naby bly vir ingeval, oor die babatjies se gewig kan hulle spasie dalk voor die 6de opraak en dan sal my water breek. So my hospital tas as ook die kinders sin is gepak net vir ingeval. Ek glo ek sal hou tot die 6de toe so die scary gedagte is dat ek ontmoet my dogtertjies oor bietjie meer as 2 weke. Ek is baie opgewonde maar kan nie glo die teid is nou hier nie!!!!!!!!
Okay skuus ek het so baie gepost

Ek will net aan elk van julle en jul gesinne baie liefde en seen wense stuur vir die vees teid. Geniet elke oomblik en mag dit vir julle mooi herhinderinge bring!!!!!!!