× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #245184 by Chrizzie
Baby, dis so cute die sonar!

Zarah, amper vakansie!

Kayla, vat dit rustig ja en BD net vir lekkerte!

Nellal, gaan vir die bloed...

Dellie, als ok?

Naomi, dis so lekker dat jy ons almal so ondersteun. Volgende jaar is dit weer ons beurt vir jou!

Hallo almal verder!

AFM: 2 slapies voor ek gaan vir bloedtoets. Ek het maar gemengde gevoelens... Het nie een toetsie in die huis nie en is ook nie van plan pm te poas nie :)

Lekker middag almal!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245181 by baby
Nella!!!

Gaan trek daai bloed! Sover ek dit het is 'n positief 'n positief! Maar jy sal verseker weet met bloed. Hou ons op hoogte!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245180 by kayla
Nella ek stem, trek bloed. Volgens my moet jy nie die toets na 15 minute lees nie, gooi die ding weg daarna!. Maar bloed is beter. GO GO GIRL YOU KNOW YOU WANT TO

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245179 by Bytjie
Nella, gaan sommer nou en laat trek daai bloed!

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245178 by zettie
Hallo julle

Dellie en Nella shoe julle is lus om ons senuwees op temaak trek bloed kom nou moet nie dat ek met julle raas nie.

Ek is CD2 so ja niks nuus nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245177 by nellak
Hi julle.

Het gister middag getoets. Al toets wat ek kon kry was by checkers ( maybe baby) ken julle die maak. Was nie lus om clicks toe te ry nie. Wel doen toe die toets en dit was posetief. Natuurlik was ek en ML baie opgewonde. So paar min later toe ons weer kyk het die posetief verdwyn! ML bly nogsteeds hoop maar ek weet nie so mooi nie. Ek wil nou net weet wat gan an. Vandag is ek 9 dae laat!!

Ek sal seker maar moet laat bloed trek.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #245176 by Bytjie
Zarah, ek is jammer om dit te hoor. 'n Mens vergeet partykeer dat hulle saam met ons in die ding is ne. Julle is afspraak is om die draai en dan gaan julle weet volstoom voort om jul kleinding aan te maak. Ek hoop julle voel altwee gou weer beter.

Kayla, ek weet ook nie mooi hoe die dinge werk nie. Ons het nog elke keer twee of drie maande na die miskrame (behalwe nou vir daai verrassing in Okt) gewag.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account