Ag julle dis exciting!!! Sooo bly naomi daai telling is baie mooi jong!! Stella jip jy moet maar liewer vroeg gaan hehehe vir ons nerves se onthalwe!!!!!
Dink aan julle albei en stella ek hou elke deel gekruis vir goeie nuus. Mens kry maar weird pyne en krampe die hele tyd so moenie te erg daaroor bekommer nie.
AFM: julle ek is vandag 15 weke

aan die een kant voel dit of dit so laaaaank vat om erens te kom hehe en aan die ander kant kan ek dit byna nie glo nie! Ek sal more 'n fototjie neem en jul die ou pensie wys. Dit begin amper amper nie net soos 'n ekstra tube lyk nie lol!! Maar net vir die wat my ken. Ander mense kan dit sien as hul weet daarvan maar nog niemand het dit vanself agter gekom nie. Jitte het oor 12 dae my volgende scan en gits ek dink die vreeslikste goed uit wat kan fout gaan dis aaklig

maar ek hoop en bid als is okay en wens ek voel 'n flutter beweginkie! En dan hoop ek ons kan oor 12 daggie sien watter span ons is, seuntjie of dogtertjie!!!!!! Eeeeek!!
Okay laat ek ani werk spring weer, is hier by 'n klient (stout!!!)
Lekker dag en aand vir almal! (dis hard tax swot vir my vanaand urgh.)
xxx