× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240495 by Hopeful
More Almal,

Amandatjie baie welkom hier by ons

STELLA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! DIT IS SUPPER SUPPER SUPPER EXCITING NUUS so jy was hierdie hele tyd to swanger bel sommer dadelik jou dokter en mak afsraak vir sonar dat hulle kan kyk!!!! baie baie baie baie geluk vriendin!!!!!!!

Naomi, het dit al ingesink. ek weet dit is stressful maar proebeer maar om rustig te wees een van die dae is dit jou sonar!!!

Lalie, dit is wonderlike nuus!!!!! so excited vir jou!!!!!!!!!

Bea so waneer is die volgende IVF nou?

Zettie het die feeks al gekom?

Zarah jou tyd is om die draai kan nie wag vir n update nie!!!

Andie, jammer oor die spotting daai heks mors net altyd alles op

DEBS, moet nie aleen voel oor die parinoia nie, ek het elke moontlike simtoom en steeds stress ek elke dag dat ek Donner by daai scan gaan hoor daar is nie hart klop nie so ek voel nes jy!!!!!!!!

AFM: Gaan goed behalwe die parinoia my scan is Donner dag so nog net 2 slaapies tot ek gemoedsrus kan he hehehe

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240494 by Bytjie
:silly: :woohoo: STELLA GELUK. SO BLY VIR JOU :woohoo: :silly: , ek het nou 'n maatjie. Gaan jy vir opvolg bloed

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240492 by Debs
Stella!!!! Whoohoooooo!!!!! Hoeveel weke dink jy dus nou??? Jys seker baie overwhelmed opgewonde en skrikkerig ook? So jy gaan oormore weer??? Eeeewk!!! Baie geluk!!!!!!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240490 by StellaK
Lalie, dis absoluut fantasties!!!!! :woohoo: :woohoo: :rock:

Debs, sjoe mar die tyd vlieg. so jammer dat jou ma nog in die hospitaal is. ek hoop dat daar vinnig positiewe nuus vir haar sal wees.

ek het nounet terug gekom van die hospitaal af. goeie nuus :woohoo: telling is 383.6 :woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240488 by Lalie12
More Amal!

Debs - Die tyd het GEVLIEG!!! Kan nie glo jy is al amper 16 weke nie! :ohmy: {Jy scan ook op my B-day! :rock:

Ongelooooooflik dankie vir amal se MOOI wense!!!!
My Scan van vannoggend het bevestig dat daar 19 follies is wat so tussen 14 & 15mm is! Ons spuit vannaand Ovidrel en gaan Donderdag IN!!! YIKES!!!! :heart:

HEAVY excited!!!


StellaK --- EN?????????????Dis nou Presies 09:40!!!! UPDATE ASB!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240482 by Debs
Dink aan jou Stella! Hoop jy kon sommer al vroeg gaan! Bid vir goeie nuus vir jou.

Hehehe naomi daai baie piepie gaan nog hewig pla! Maar bly dinge kom aan. Om Lagogies ook te antwoord, my volgende scan is op 19 Aug (selle dag as joune naomi!!) myne is net laatmiddag @5pm. Dit maak my netao mal want eks erg paranoid, het geeeeen simptome nie (wat normaal is) maar wat mens mal maak. Ekt n penaie en so aan en krampies van groei maar is bang selfs as hartjie gestop het bly mens groei :( so omtrent 2 weke vir ons om te gaan en dan weer biki rustig te word :)

Afm: is more al 15 wekies :D en soos ek se als is okay net paranoia wat pla!!!!! My scan is op 16w5d ekt die 16 weke afspraak bietjie probeer push met die hoop dat ons die geslag kan sien hehehehe en as ons nie doen nie is dit darem net 3 weke tot fie 20 weke scan waar hul meestal verseker die geslag kan sien :D baie excited! Kan julle gli ekt nogi eers EEN enkele item gekoop nie??!! Is te bang! :(((( mens is sommer simpel ne.

Sterkte met jul dag dit gaan dol hier mamma is nog in hosp en sys maar nog lekker deuri dinges :( weni wat daar aangani maar dit breek my hart :(

XxxxX

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240481 by StellaK
Goeie more almal :heart:

Lalie FXFXFX vir baie mooi follies.

Zarah :woohoo: :woohoo: die maand het omtrent vinnig gegaan.

Naomi, sterkte daar. ek verstaan heeltemaal hoe jy voel.

sterkte aan almal wat nou sit en wag.

AFM ek kon toe vanmore voor werk eers by bloed toetse uitkom, so ek sal 9:30 ry om die uitslae te gaan kry (as ek kan wegkom by die werk). ek het wel vanmore weer POAS en dit was weer BFP alhoewel dit net 'n baie ligte lyntjie was.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account