× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #240580 by StellaK
goeie middag dames,

almal werk seker hard vandag, dis baie stil hier.

Bea, ek hoop AF hoop vinnig en dat jy nie soos laas lank moes wag nie.

Bella, ek hoop vir jou part dat dit net 30 dae sal wees. dis darem aaklig om so te wag vir AF.

Zarah, wanneer sien jy weer die dr?

hallo vir al die ander :heart:

met my gaan die emosies maar so tussen die boom en die bas. ek sal seker begin opgewonde raak as more se bloedtoetse goeie nuus wys. ML is nou so bietjie paranoies. ek het mos die laaste 3 weke vreeslike pyne op die eierstokke gehad, nou is ML baie bang vir 'n buis swangerskap. ek het vanoggend weer erg AF krampe gehad en was ook baie ongemaklik, maar gelukkig was daar nog geen bloeding nie en so van 1uur af voel ek ook heelwat beter

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240571 by Twinkle
Hallo almal

Noami en Stella geniet elke oomblik van die swangerskap ...

Hopeful - Sterkte vir more

Bea hoop nie jy wag te lank nie ...

Lalie - sterkte vir jou ook

Debs, dink so baie aan jou met jou swangerskap en jou ma ... hoop dit gaan al beter daar...

die wie ek gemis het ... .... die wat wag vir AF hoop dit kom gou... Die wat wag vir afsprake hoop dit tyd vlieg ook ...

AFM Nou wag ek net vir af wat ek hoop nie weer 44 / 65 of hoeveel ookal dae gaan vat nie ... is nou op cd 21 so wil amper se ek hoop vir n 33 dae een maar wil nie high hopes kry nie dan vat ek dit weer van daar af ... Is nou baie rustiger en baie bly ek was by die FS ... spyt ek is nie vroeer na hom toe nie maar ja spyt kom altyd te laat...

Geniet jul dag hier is dit NAT / KOUD ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240567 by Bytjie
More almal, hoop dit gaan goed.

Santie, baie geluk met jou swangerskap.

Zettie, dit gaan goed en met jou. Jy's mos nou CD2 ne.

Zarah, wanneer gaan jy weer dr toe.

Hopeful, voorspoed met jou afspraak more.

Bea, hoop die tyd vlieg om en dat AF vinnig opdaag.

Debs, jy moet maar probeer om dinge rustig te vat en nie te veel te stres nie.

Aan almal wat in TWW is of wag op AF, voorspoed.

AFM, niks nuuts nie. Het gisteraand 'n paar stukkies baba klere gekoop, ek kon myself net nie keer nie :blush: .

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240561 by Bea
Zettie, hallo, gaan goed hierdie kant dankie, sien net uit na die langnaweek. Yay, more net halfdag.

Stella, hoe voel jy vandag, het die wonderlike nuus al ingesink?

Naomi en jy? Is jy al rustiger? Ek is regtig so bly vir jou en Stella - wens julle altwee net die beste swangerskappe toe.

Zarah, jy drink vandag of more jou laaste pil - wanneer sien jy weer die fs? Hoop regtig jy kan nou begin met jou IVF.

Hopeful, sterkte vir more!! Jy kan seker nie meer wag nie!

Lalie, sterkte vir jou ook vir more - ek hou alles gekruis - by watter fs is jy nou weer?

Lagogies, sterkte vir die 2ww.

Andie waar trek jy nou, het AF nou opgedaag?

Debs, sjoe die tyd vlieg, probeer om dit rustig te vat, sterkte.

Bell, hoop die tyd vlieg tot by jou volgende siklus.

AFM: Nie veel nuus nie. Is CD15 vandag, wag maar vir AF sodat ons met IVF #2 kan begin.

Lekker dag almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240559 by zettie
Hallo julle almal hoop dit gaan goed met almal.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240523 by Zarah
Hi Santie
Geluk met jou 3de swangerskap.
Hierdie is n forum vir dames wat sukkel om swanger te raak.
Jy moet miskien onder Pregnancy by month gaan kyk. April 2014. Dis waar al die swanger mammas is.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240522 by Santie
Hallo almal,

ek het verlede week uitgevind ek is swanger met my 3de kind. :woohoo: Dit was groot skok, het glad nie beplan om nog 'n kind te he nie, maar ons is in die wolke en baie opgewonde.

Ek het 2 dogtertjies, so ja 'n boetie sal hierdie keer 'n sening wees. Maar soos my ma se " hoop net vir 'n gesonde kind"... :cheer:

Ek is nou 5 weke swanger en my EDD is 7 April 2014. Ons trek einde van die maand (Aug 2013) Marble Hall toe, so enige swanger mammas daai kant of enige iemand wat kan help maak asb kontak. Ek gaan definitief 'n paar vriendinne nodig he. :)

Ek sukkel op die stadium om te slaap in die aand, en het erg MS in die laat middag. Het eintlik nie 'n idee wat om te doen nie, want met my ander twee het ek amper niks MS gehad nie. Ek het nou gaan gemmer tee koop, hoop dit help. En natuurlik is my boobs baie eina...

Geniet julle dag en ons chat gou weer... :rock:

Santie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account