× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240649 by Debs
Ek worry oor Hopeful :((((((

O ja stella wou ng se ons bly in equestria/wilgers en ek werk in alphen park/menlyn. Watse werk doen jy nou weer ek dink jy het al gese -sorry!!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240648 by Debs
Ja lagogies! Blink idee!

Wie is almal van pta? Copy en paste dat ons alli name bymekaar het:

Debs
Stella
Lagogies en?????

Lalie!!! Dis awesome amount!!! Whoohoooo!!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240647 by StellaK
o ja, Lagogies, ek dink dis 'n baie goeie idee dat ons Pretoria dames bietjie ontmoet
sterkte ook vir jou 2ww

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240646 by Bytjie
Hopeful, hoe was jou afspraak.

Lalie, skuus man ek was heeltemal deurmekaar. Hoop en vertrou dat alles goed sal met die bevrugtingsproses en hulle mos lekker klomp eiertjies gekry.

Zarah veilige vlug en hang jouself maar op aan die wyntjies, jy weet nie hoe lank dit nog so gaan wees nie.

Lagogies hoe cope jy met die TWW.

Zettie voorspoed met die pille en spuite.

Andie, hoop AF daag op tyd op.

Julle moet almal 'n baie geseende vrouedag he en geniet die lang naweek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240645 by StellaK
baie baie dankie julle. ek waardeur jul ondersteuning ongelooflik baie :kiss:

Lalie, dis absoluut fantasties. ons bid dat dit baie goed sal gaan met die bevrugting.

Zarah, geniet die wyn en die vlyg. nou kyk ons uit vir goeie nuus van jou kant af.

Zettie, stekrkte met al die pille en spuite

Hopeful, hoe het dit gegaan met jou afspraak vandag?

groot drukkie vir elkeen van julle
geniet die lang naweek
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240644 by Lalie12
Hi Amal.

Ek kom update net gou vinnig was vannoggend 8:00 gedoen. Dit was vir my persoonlik heavy gevoelig. Van die 19 follies het hulle 14 eiertjies geretrive. Ek weet nie of dit ideaal is nie??? Die dr Gaan my nou bel binne die volgende 2-5 dae. As hulle bevrug is,



Liefde Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240642 by Zarah
Haha! Lagogies! Ek drink my wyntjie want sodra AF kom is dit oor en verby.
Geniet julle vrouedag dames!
Ek kan nou nie meer wag vir my eie bed nie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account