× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240640 by Lagogies
Zarah! Dis net nie fair nie!!!!!! Dis langnaweek. Dis 1 uur en jy laat ons lus op grond hang! Ons arme siele in tww, die wat pregnant is, die wat egg retrieval doen kan nie wyn kry nie! Jou straf is 2 glase wyn dat jy v ons part ook kan drink!!!

LOL geniet dit terwyl jy kan!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240639 by Zarah
Stella! Geluk!
Lalie, hou ons op hoogte van ivf
Lagogies, geniet jou naweek ook
Zettie, ek kannie glo jou peetkind is al so groot nie! Was hy nie nog die ander dag n baba nie? In sy springbok trui?
Ek drink lekker wyn op lughawe!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240637 by Lagogies
Hallo almal

Wil sommer gou se: geniet die naweek! :laugh: :P :woohoo:

Ek het nie geweet ons is so baie in pta nie. Toe ek begin het op thread het ek net gesien soveel ouens in die mooie Kaap. Miskien moet ons gou op Saterdag oggend tee gaan drink.

Stella so bly die beta lyk goed!

Lalie met so baie follies is jy seker in vir egg retrival. Laat weet hoe dit gaan fxfxfx vir mooi eiertjies.
Wat is pva 3 / 5 dae transfer?

Hopeful update asb.

All die ander HAAAAAAALLLLLLLOOOOOOO!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240632 by zettie
Hallo julle

Stella bly jou telling het so mooi geklim.


AFM ek is CD 3 more begin die spuite en pille. Ek sien baie uit na die naweek my Peetkind kom bly vir die hele langnaweek by ons en hy is so pragtig is nou 16 maande oud. :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240629 by Andie
Baie geluk Stella!!! Ek hoop jy raak nou rustiger en begin glo als sal goed uitwerk die keer!! Gaan jy weer gaan vir bloedtoetse volgende week?

Naomi en Debs, geniet dit om goedjies te koop vir baba. Ek LOVE dit om baby-shopping te doen. Het AL my suster se baby shopping vir haar gedoen laas jaar (en dis nog lekkerder om dit op iemand anders se rekening te doen ;) ) Mens kry net die cuteste goedtjies!!

Hopeful, kom laat weet asb gou hoe dit gegaan het met jou scan!! Ek kannie wag nie.

Zarah, veilig terugkom huis toe!!

Al die ander... hallo!!

AFM, spotting gan mar nog steeds aan, boobs so bietjie geswel en bietjie seer, so dit lyk darem of AF normaal gan opdaag Maandag/Dinsdag soos ek voorspel het. Dis mar net die spotting wat weer die maand haywire gegaan het alweer. So ja!! Dan sal ek volgende week weet wat gan vir wat. Nogal excited nou al!!

Weet enige van julle van iemand wat 'n trourok op die internet gekoop het en laat invoer het?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240628 by Twinkle
StellaK - baie bly vir jou!!!!
:woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240626 by Twinkle
Hallo julle

Tick tock tick tock Stella ek wag vir jou update...

Lalie... wag vir jou update ook ...

Zarah nou wag ons weer saam vir AF - hopenlik nie te lank nie.... sterkte vir jou ook met die wag ... ons moet nie stress nie moet kalm bly dat sy vinniger kan kom...

NoamiB / Debs geniet die shopping - onthou julle moet nie alles opkoop nie los dat ander julle ook kan bederf.... ;) . Naomi kyk bietjie by Dis-Chem.

Geniet julle lang naweek almal... lekker kaggel weer wat ons gaan he!!!

AFM is nou op CD22 .... so wag vir af hopenlik nie lank nie ....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account