× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240446 by Lalie12
Middag Amal! :heart:

Andie, die medies is 'n *&(&^&% - Ek wou se ekt nog geen rekeninge ontvang vir my IVF Bloedtoetse nie... Die medies gaan dit ten to one nie betaal nie... Daar stamp ek my spaarvarkie nog 'n bietjie! :silly:


Stella.. Ek sou nou al lankal van my kop af geraak het! Het jy 'n foto van daardie HPT? Ons amal stem sommer vir JOU! Ek hoop dit is POSITIEF!

Noami ---- Hoe voel jy? Sink die nuus al in???????


Aan aaaaal die res! Jammer ekt net so paar min oor om gou vining te kom inloer!


Wil net gou kom update! Was vannoggend vir my bloedtrek! Dr het gebel, en gese my tellings lyk baie goed, bietjie aan die hoe kant! So ek gaan gou more oggend vir my 1ste SCAN! Ek neem aan ons gaan kan sien hoeveel eiertjies is daar en wat se gehalte hulle is!! Spuit vannaand nog net 2x Gonal F's en 1x Lucrin!! Eks meer dankbaar daaroor! My pens is al potblou!!!


Liefde!

Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240444 by Andie
Julle ek weet ons almal weet die mediese fondse betaal nie vir IUI's en IVF's en sulke dergelike dinge nie, maar ek het nou het op hierdie afgekom ivm PMB's...

In respect of Code 902M (Diagnosis: Infertility), ‘medical and surgical
management’ shall be limited to the following procedures or interventions:
(a) hysterosalpingogram (HSG)
(b) the following blood tests:
a. Day 3 FSH/LH
b. Oestradiol
c. Thyroid function (TSH)
d. Prolactin
e. Rubella
f. HIV
g. VDRL
h. Chlamydia
i. Day 21 Progesterone
(c) laparoscopy
(d) hysteroscopy
(e) surgery (uterus and tubal)
(f) manipulation of ovulation defects and deficiencies
(g) semen analysis (volume; count; mobility; morphology;MAR-test)
(h) basic counselling and advice on sexual behaviour, temperature charts, etc.
(i) treatment of local infections


So vir almal van ons wat so baie moet inbetaal op laps en bloedtoetse, maak seker julle mediese fondse shnaai julle nie!! Ek self moes by 'n staatshospitaal R785 betaal het vir die HSG waar my mediese fonds dit kon betaal het!! So ek gaan nou kyk of ek dit kan terug claim van hulle af.

Maak net seker julle dokters gebruik die regte ICD10 kode dan kan die mediese fonds dit nie weier nie.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240442 by Bytjie
Ek hoop jy kom reg StellaK want dit lyk my dis een hoofstuk in jou lewe wat net nie wil afsluit nie. Dus so frusterend.

Hopeful is jou afspraap die week Vrydag?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240441 by StellaK
Zetti, ek sal mar moet sien hoe loop my middag. Lancet hier by ons in 24uur oop (het ek nou uitgeving). so as dinge nie vanmiddag uitwerk nie, dan sal ek more oggend voor werk daar stop

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240440 by zettie
Ai Stella nou moet jy nog langer wag tothoelaat werk jy ?? By ons maak die Pathcare 6 uur toe en as mens laat trek en kontant betaal kan jy die uitslag self by hulle afhaal.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240439 by StellaK
dankie julle. dis inderdaad frustrerend, en na my vorige drama met 'n vals positief is ek maar so bietjie tussen die boom en die bas met die dinge.
ek kon nog gladnie wegkom by die werk nie. ou Murfy trek 'n bitch op my ook vandag :tmi: so ek sal seker eers more oggend kan gaan

Andie, baie sterkte daar. ek hoop dat als wel sal baie goed uitwerk vir jou. ek sien uit na goeie nuus.

Naomi, sterkte vir die wag vir die afspraak.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240436 by Bytjie
Andie, my afspraak is vir 19 Aug, so 8:45. Ek hoor jou. Net as mens dink als is nou mooi op dreef dan gooi die lewe jou 'n curveball. Hoop alles werk mooi uit vir jou.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account