Wees gegroet al die vriendinne op die thread. Ek hoop nie ek vergeet iemand nie!
Debs hoe gaan dit met jou ma? Wanneer gaan julle weer vir peanut loer?
Hopeful jy gaan mos binnekort loer! Seker jy kan nie meer wag nie.
Naomi ek is so bly alles is nog plain sailing na die scare!
Bea, ek en jy is altwee op 2ww om verskillende redes. So jy is in my gedagtes
Stella ai jong jy wens seker jy weet wat met die deurmekaar siklus gebeur
Zettie hoop die draak kom nou gou!
Zarah jy wag ook mos vir die lelike antie, hoop sy kom gou
Bella baie sterkte vir more!
Lalie- groei follies groei! So bly jou vlakke lyk goed.
Andie good luck met spotting. Hoop dis gou verby.
Yolindi wat se jou dr toe?
Amanda hallo en baie welkom.
En as ek nou iemand uitgelaat sorry

lekker week vir julle almal!
Afm: die 2ww voel al klaar lank! Nee ek poas no more..... het die eerste 2 sillusse en besluit no more! So ek wag maar gduldig vir 2 ww. .......... tot ek nie kan hou nie lol en myself vertel ek voel erg pregnant! Maar ek gaan hard probeer.