× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240117 by Hopeful
Stella hoe voel die gemoed vandag? ek is bitter lik jammer dat n BFN was en dat jy die fals positive moes sien. Ek het self al so een gehaad en dit is aaklig!!!!! Groot drukkie vir jou

Lagogie, WAT EK MY SELF SPUIT!!!!!!!!!!!!!!!! Nee my skat iemand met n groter naalde fobie as eke kry jy nie. Ek het nie gemeng of gespuit nie ek het my oe toe gedruk en weg gekyk as DH my spuit. hehehe so moral of the story is as ek dit kon servive sal jy ook kan. ek gaan nie jok nie dis nie lekker nie maar voor jy jou oe uitvee is jy klaar met al die spuite ek belowe :heart: :heart:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240108 by Lagogies
Zettie en Stella -ek is so jammer!

Bea ek is mos cd5 en jy cd3 so ons is omtrent cycle buddies! Ek iui en jy ivf

Naomi los die stokkie maar nog bietjie uit.

Debs en hopeful bly dit gaan goed met babatjies

Lalie wanneer is vlge afspraak?

Bella wat is jou pva.

Zarah sterkte met die sist hoop jy is sommer net weg

Hallo almal wat ek nie genoem het nie.

Afm: cd4 femara 2.5 mg oggend en aand en menopur spuit vanoggend

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240107 by MMCC
Stella ek is sooooo jammer my skat. Ek dink aan jou. :heart: :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240102 by Bea
Haha Lalie, belowe dis nie so erg nie - ek het gemeng en my man het gespuit!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240099 by Lalie12
Hopeful.. :P Ek begin met die 75 iets... kan onder korreksie praat. En jy se ewe jy spuit jouself! Toe ek daardie goed sien naalde spesifiek het ek n ligte panic attack gekry :sick:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240091 by Hopeful
Lalie, LOL lag ek nou vir jou post. Ek dink jy kyk na die meng naalde hehehe die spuit naald is baie klein en kort. Die eerste keer toe ek die Gonal-F sien toe skrik ek my g@t af en het dit ook nie lekker sin gemaak nie maar gelukig is daar slimmer mense as ek wat my toe verduidelik hoe dit werk en dis actually nie soo complicated soos wat dit lyk nie. Watter dose vat jy?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240090 by Lalie12
Bea,

Dis vir MY confusing..
But Here goes...

19de Julie - FS gaan sien, begin toe dieselfde dag met Lucrin/Lurpon 20 eenhede per dag. Ekt nooit my AF gekry nie, my laaste CD1 was op die 12 Junie. So streng gesproke is ek vandag al op CD44. Maar ek het wel gespot en volgends die FS tel ons dit as CD1, Ekt hom gaan sien op "CD20" (Dis dan as ek tel van my eerste dag van Spotting)
Hyt gese dit is maar net 'n indikasie, sodat hy weet min of meer waar ek is.. Dit maak nie saak vir die behandeling nie, "hy se my Eierstokke het nie geluister nie, en nou gaan ons hulle manupileer" LOL ekt gedink dit was snaaks!

So nou.. Spuit ek nog tot die Dinsdag die 30ste en dan die 31ste gaan ek vir my Eerste Bloedtoetse! Ek neem aan hy sal dan vir my se of ek Gonal F moet spuit, en wat en hoe...


Ek is moerse bang vir daardie Gonal F naalde!!!! Ekt nog nooit in my lewe so 'n contraption gesien nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account