× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240151 by Lagogies
Hallo almal! Hoop die naweek was lekker. Sterkte v die week

Afm: spuite en meds klaar. More kyk wat femara met follies gedoen het.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240140 by Bea
Zettie, jy is omtrent superwoman!! Maar ek voel nou sommer beter oor als. Het die medies daarvoor betaal?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240139 by zettie
Bea net sedasie en ek is 12 uur weg by werk 1 uur gedoen en was 3 uur weer terug op kantoor. Maar my Man se mos ek is Superwoman dit was glad nie seer nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240138 by Bea
Zettie en die wat al vir 'n histeroskopie was, wat behels dit? Diep sedasie of narkose? Hulle lank weg van die werk?

Stella, hoop jy rus lekker die naweek en dat AF gou sal kom.

Lekker naweek almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240125 by StellaK
Goeie more julle,

Bea, jammer om te hoor. ek hou duimvas dat maandag te soner beter nuus oplewer.

Bell, ek hoop dat jou afspraak goed sal verloop by die FS

Lagogies, sterkte met die spuite. dis darem amper klaar.

AFM, ek is darem ok vandag. dinsdag was vir my die ergste. weereens baie dankie vir julle ondersteuning. nou hoop ek net dat AF sal vinnig kom. ek het nog nooi so lank siklus gehad nie. eks nou al op CD34. die MC het my siklus erg op geneek.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240122 by Bea
Stella vriendin, hoe gaan dit vandag? Ek dink heeltyd aan jou. Dis waar wat hulle sê: TTC is nie vir sissies nie - ons moet so taai wees! Sterkte xxx

Bell, ek hou ook duimvas dat als goed sal lyk wanneer jy FS toe gaan.

Lagogies, sterkte met die spuite - ek hoop daar vorm baie mooi follies.

Hallo Lalie, MMCC, Hopeful, Zarah, Zettie, Naomi en ALMAL

AFM: Was toe vir CD3 sonar vanoggend. Die belyning is te dik vir dag 3 - so dit is nie goed nie. Ons kan nie begin stimm nie. Ek gaan Maandag weer vir 'n sonar om te kyk hoe dit dan lyk. Dit is waarskynlik 'n poliep en as dit steeds daar is, moet ons 'n histeroskopie doen om te kyk wat dit is en dit dan uitspoel.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240118 by Twinkle
Hallo Almal

Kan nie glo nog n week is verby nie...

Hoop dat die ons almal volgende week n beter week sal he... dink ons het nou genoeg BFN gehad vir n ruk...

@ Lagogies : op die stadium het ek geen idee nie gaan vlg week weer vir acupucture en het afspraak by FS oor 2 weke dit is ook om die draai. So ek vat dinge soos dit nou kom ... hoop natuurlik vir "beter" nuus as ek FS gaan sien so bang vir 'n skok - kan nie regtig sien dat daar iets GROOT fout kan wees nie aangesien ek n baie gesonde leefstyl het die afgelope paar maande suiker en insulien lyk goed... dalk net n sist... want die homeopath "tel elke week my een eierstok op" vermoed dit is die een wat ook nie ovuleer nie... :-(

Hoop dat almal n baie rustige en lekker naweek sal he... lyk vir my almal is redelik op 'n "wag" tydperk

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account