× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240192 by Lagogies
Net vinnige update: 3 follies. 17mm en 2 van 15mm. Vandag nog menopur spuit. More trigger en Do iui.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240179 by StellaK
Bea, sterkte vir vrydag.

Zarah, baie sterkte daar. groot drukkie vir jou.

Zetti, ek hoop jy het baie beter uitslae die maand.

ek het vir die dr 'n email gestuur met 'n paar vrae. hopelik kry ek sommer more vroeg al 'n antwoord

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240178 by Zarah
Hi julle

Ek kry nie meer updates nie. Gaan weer subscribe. Ek het nogal gewonder waar is almal so stil...

Ek sal more bietjie op catch. Ek is darem die week by huis en weer volgende week in Pta.

My siklus is n nagmerrie die maand. Ek is nou in my 2de week op Pil en en spot en het krampe. Dit voel soos Endo (Bea, jy sal verstaan).
Aan die 1 kant hoop ek die sist verdwyn want ek wil IVF, aan die ander kant sal ek nie omgee as Dr dit dreineer en sommer Endo wat weer gegroei het verwyder.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240174 by zettie
hallo Bea my medies het net R700.00 van die R3000.00 betaal.

Stella my gynie het gese dat as telling nie terug gaan na 0 nie kan daar nog iets binne vassit klein stukkie swangerskap materiaal en as dit nog daar is kan dit proebleme veroorsaak.

My PVA vir die nuwe maand 150 Mg Fertomid, glugophase en Spuit Fostimor ook saam fertomid het vandag Provera begin drink

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240173 by Bea
Naomi, het jy al geswig en gePOAS?

Lalie, hoe gaan dit met daai spuite?

Stella, gaan jy jou dokter bel en hoor hoekom die telling nie 0 is nie? Zettie het genoem dit is nie 'n goeie ding nie? Ek hoop AF kom gou.

Lagogies, hoop daar is pragtige follies.

Bell, jou afspraak by die fs is ook om die draai.

Zettie, het julle al 'n nuwe PVA vir volgende maand?

AFM: Ek gaan Vrydag vir 'n histeroskopie om te kyk wat is die verdikking en as dit 'n poliep is, sal dit verwyder word. Hopelik is als dan reg vir IVF #2 volgende maand.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240167 by StellaK
Goeie middag dames,

Lagogies, ons kyk uit vir goeie nuus more.

hoe gaan dinge met die res van jylle?

AFM ek trek al op CD37 en steeds geen AF

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240163 by Twinkle
Hallo julle

Hoop dit gaan goed met elkeen van julle!

Lagogies sterkte hoop die follies lyk baie mooi more...

Sterkte vir julle almal vir hierdie week ...Enige nuus van iemand?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account