× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #240058 by StellaK
Goeie more dames,

Zettie :cry: :cry: :cry: :cry: ek is soooo jammer vriendin. groot drukkie vir jou.
sterkte vir die dag en weet dat ek baie aan jou dink en saam jou bid.

Hopeful, baie sterkte met die naar. baie bly dat dit goed gaan met jou.

MMCC baie sterkte vir die nuwe werk. hoop dat jy dit baie sal geniet.
geniet ook die breek van ttc.

Naomi, sterkte vir die wag vrou. hoop die laaste week gaan vir jou baie vinnig verby.

AFM. baie dankie vir die ondersteuning. die was nou omtrent 'n aaklige week vir my. ek was gistraand baie hartseer oor die hele gedoente - dit nou net my luck in die lewe om 'n voutiewe stokkie te kry. ML dink dis 'n mors om eers te gaan vir bloed toetse, maar ek kon nie vanoggend uithou nie, so ek het nou gou gery.
sal etenstyd gou ry om die uitslae te gaan haal.
ML was gister ook weer by die uroloog. hy sukkel nog al die tyd. hy het nog 2 weke se antibiotika gekry en die keer anti-inflamatoriese pille. as dit dan nie werk nie, moet hy vir 'n operasie gaan. die dr se darem dat die pille nie vrugbaarheid of 'n fetus sal beinvloed nie

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240055 by Bea
Zettie, aggenee - ek so jammer om dit te hoor!!! Ek weet dit is sommer niks lekker nie, maar nou kan die fs vir jou nuwe medikasie uitwerk waarop jy volgende maand wel kan stimuleer. Baie jammer, sterkte xxx

Debs - daai magie is te oulik!

Hopeful, hoop daai naarheid is oor twee weke weg wanneer die eerste trimester verby is!

Lalie, hier is my timeline vir siklus wat nou verby is:
CD 3 - scan om te kyk vir siste ens. Begin inspuitings en medikasie
CD 8 - kyk hoeveel follies daar is en of stimms gewerk het - gaan voort met spuite en meds
CD 11 - kyk of follies nou mooi groot geraak het - gaan voort met spuite en meds
CD 13 - kyk hoe lyk follies nou en maak Egg Retrieval datum vas - kry trigger spuit
CD 15 - egg retrieval
CD 17 - egg transfer (omdat ek net een ou eiertjie gehad het, is die embrio op dag 2 al terug gesit, maar gewoonlik is dit eers 5 dae na ER).
10 dae later - bloedtoets

Naomi, hou asb. uit! Ek dink aan jou!!!

Stella, hoe voel jy vandag? Ek dink so aan jou - die TTC ding kan so wreed wees. xxx

Hallo MMCC, sterkte jong met die weg werkery. Hoop als werk gou uit vir jou.

Hallo Bell, Lagogies, almal wat ek uitgelaat het. Zarah, wat hoor jy van Andie - is sy nie nou besig met IVF nie?

AFM: Ek het gister met die FS gepraat en ons het besluit om nie 'n maand te rus nie weens my aggressiewe endometriose. Ek sien hom moreoggend vir my CD3 sonar en begin dan more weer met die inspuitings. FS sê hulle het my geval bespreek en 'n nuwe plan vir my uitgewerk. So ek is baie opgewonde, maar ek is ook maar vrek bang - so bang vir teleurstelling. As ons op CD8 sien daar is nie genoeg follies nie, gaan ons die siklus kanselleer. Positive thinking!!!!!!!!!!!!!!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240053 by Hopeful
Lalie dis glad nie n proebleem nie jy moet aseblief onthou dat elke person sin anders is maar hier is hoe myne gewerk het

17 Mei: CD1 en eerste scan ( Scan word gewoondlik om CD 3 gedoen maar my gyni werk nie op n Sondag nie )
20 Mei: CD4 eerste Gonal-F 150ml sluit
23 Mei: CD 7 tweede scan ( die een word gewoonlik CD8 gedoen maar oor ons CT toe moes ry het ons gevra om daai dag te scan
24 Mei: CD 8 aan gekom in die kaap moes ingaan na die Fertility Clinic waar ons toe nog Gonal-F cry as ook Citrotide ( ek kan nou nie mooi onthou of dit dit was nie maar die een om jou stop dat jy self OV )
25 Mei: CD10 nog n scan
27 Mei: CD 11 ( dit was ook die dag wat die laaste Gonal-F en Citrotide spuit gehaad het ) nog n scan hulle was toe happy met my follie size en gee toe vir my die trigger shot sodat ons op CD 13 kon eggies uit haal. Ek moes daai aand half twalf presies die spuit vat
29 Mei: CD 13 Egg Retrieval 6 eggies
30 Mei: CD 14, 5 egges fertilized one to immature to fertilise
31 Mei: CD 15, 3 eggies growing well 2 growing slowly
01 June: CD 16, 3 good eggies 1 did not progress further so was discarded 1 was growing slowly
02 June: CD 17, 1 excellent 2 good 1 slow growing
03 June: CD 18 Egg Transfer on day 5 hulle het 1 grade 5 blast en 1 grade 4 blast terug gesit.
06 June CD 21 terug in Namibia
09 June: CD 24 POAS BFN ( 6dp5dt)
10 June: CD 25 POAS BFN ( 7dp5dt)
13 June: CD 28 Beta count 116
17 June: Beta count doubles ek kan nou nie onthou wat dit was nie maar ek weet dit staan in my signature.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240045 by Lalie12
Hopeful - {Baie Bly dit gaan goed met jou swangerskap!} Kan jy miskien vir my se van Start to Finish hoe lank dit gevat het? Van dat jy jou eerste keer begin spuit het? EK is nuuskierig.. Ek weet ons volg dalk nie dieselfde protocol nie... Ek soek net so effe van 'n timeline..

:)

Lalie xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240042 by Hopeful
More Julle,

Debs jou boep is te oulik, ek het nie n plat maagie nie so baba moet eers verby die "spaar wiel om my middle" beweeg voor ek sal wys. Ek moet se ek is sommer kaloers oor daai oulike poepie van jou hehehe

MMCC, ek is jammer om te hoor jy bly so ver van die huis af ek kan dink dis niks lekker nie maar ek sien uit vir jou part oor die nuwe werk!!!! Dis very exciting. Hou ons op hoogte van julle planne :)

Zettie :cry: :cry: :cry: :cry: ek is so jammer ek het so gehoop die maand is julle sin :cry: hou moed vriendin, ek weet dit is bitterlik moeilik maar bly gefocus op God hy is amazing en almagtig!

Naomi, MOENIE DAT EK KWAAI RAAK MET JOU NIE!!!!!! moet dit tog nie aan jouself doen om te POAS nie daai verdomde stokkies veroorsaak net hartseer, ek weet mens kan nie wag nie maar dit bly tog die beste.

Stelle, gaan toets jy weer vandag? Ek dink vreeslik baie aan jou.

Hi al die ander, Laggogie, Zarah, strikkie, bell, lallie shoe en die wat ek gemis het :blush:

AFM: Gaan goed hiersoe die morning siekness is nou goed opdreef en party dae bly niks onder nie maar dis nie so bad nie en heel hanteerbaar ek moet versugtig wees wat ek eet, niks roomerig of vetterig nie en rooi vleis is ook bietjie moeilik. Anders gaan dit goed aan en geniet ek die swangerskap baie. is more 10 weke so nog net 2 weke dan is kan ek weer vir broodjie sien :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240041 by Bytjie
Ai Zettie ek is so jammer om dit te hoor. Ek hoop die nuwe protokol werk. Wanneer begin jy met jou meds?

StellaK, hoe gaan dit en gaan jy vandag weer vir bloed.

Hallo MMCC, lekker om van jou te hoor. Hoop die nuwe werk is lekker en dat julle nie te lank gaan vat om voort te gaan met TTC nie.

Debs, jy't 'n oulike boep!

Bell sterkte met jou afspraak.

AFM - is vandag 7DPIUI en ek brand al klaar om te POAS.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #240040 by zettie
Dankie Bell@ ek het nie private message gekry nie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account