× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240204 by StellaK
Naomi :woohoo: :woohoo: :woohoo:
baie baie geluk!!!! mag 'n 'n maklike en gesonde swangerskap he

Lalie, sterkte met die hormone.

dr het sommer vroeg vanmore terug geskryf. sy se die bloed toetse se <5 ek dat hulle nooit 'n 0 uitslag gee nie. sy se ek hoef gladnie daaroor te worry nie.
as AF oor 2 weke nognie hier is nie gaan sy vir my pille gee om dit te bring. sy se na die MC praat die brein en eirstokke nognie mooi met mekaar nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240203 by zettie
:woohoo: :woohoo: :woohoo:

NaomiB baie geluk dit is wonderlike nuus so bly vir jou. :heart:

Lagogies mooi follies !!!!!!!!!!!!!

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240202 by Bytjie
Goeie more, hoe gaan dit vandag.

Lalie, lekker laat jy my lag. My man het hom weer verbeel hy speel darts. Sterkte met die bloedtoetse more.

Bea en Zarah, ek oop julle word sommer gou uitgesort en dat daar nie nog veel meer haakplekke gaan wees wat jul IVF's sal vertraag nie.

Lagogies, :woohoo: :woohoo: vir die mooi follies en voorspoed met die IUI. Probeer ontspan, dis regtig nie erg nie.

Stella ek hoop jy kry positiewe van jou dr af.

Zettie ek hoop AF kom gou na die Provera en sterkte met die Fertomid.

AFM - JULLE DIE IUI HET GEWERK. Het gister 'n ligte lyntjie op 'n toets gekry, vanoggend was Clearblue Digi - Pregnant 1-2 weeks en die Clearblue plus het 'n mooi kruis gemaak. My beta is maar 69, gaan Don of Vry weer vir bloed. Dr sê dis goed ek het so vroeg getoets want ek moet suppositories onmiddelik begin gebruik, gaan vanaand my voorskrif haal.

Almal moet 'n lekker dag hê.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240199 by Lalie12
More AMAL! <3

Zarah & Bea, sterkte vir julle twee! Bea jou operasie sal goed verloop! En ek sal aan jou DINK! Ek is vannaand klaar met Lucrin {Gaan more vir my eerste bloedtoetse.} Dankie tog, my Pens is al blou aan die een kant, my man dink mos hy is 'n Dr. Vat 'n aanloop as hy my spuit met daardie naald..} Dan gaan ons seker nog 'n rondte doen, of begin met Gonal F.. Ek het verlede naweek begin met AF. En nie hoe nie... Ek weet nie of dit wel 'n goeie ding is, wanneer mens besig is met IVB nie... :( Sal maar hoor wat se die Dr...
Ek google nou weer alles oor Lucrin en Af vannoggend... Ek moet ophou met dit..

Verder is dit ook stil die kant, behalwe vir die vrou wat saam my werk (ouerige tannie) wat uit die bloute vir my vra of ek swanger is, want ek het vreeslike mood swings... AS sy maar net weet hoeveel hormone is in hierdie lyf... Sal sy eerder bietjie wegstaan.. :swear:


Maar any-hooooow...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240197 by Bea
Lagogies, dis great, bly oor die mooi follies!

Naomi, is daar nog nie nuus nie? Wanneer toets jy?

Dankie Stella, het jy al iets van die dokter terug gehoor?

Zarah, ai ek weet hoe jy voel. Ek raak sommer moedeloos oor ons situasie met die endo. Om te dink my lap was April en hier sit ek al weer drie maande later... maar ek is seker ons is in goeie hande en ja ek stem saam, ons moet eerder "skoonmaak" voor die volgende IVF. Ek is eintlik bly dat ons Vrydag die histeroskopie doen sodat ons kan kyk hoe lyk dinge daar binne. Ek het ook vanoggend weer erg gespot. Hoop jou fs kan jou sist gou uitsorteer en als reg kry vir jou eerste IVF.

Bell, hoop die week vlieg vir jou.

Zettie, sterkte met die nuwe PVA - ek hou duim vas dat jy mooi sal stimm. My medies het gister die histeroskopie gemagtig, maar ek sal maar moet kyk hoeveel hulle gaan betaal. Die quote van die kliniek is R6000.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240195 by StellaK
Goeie more,

Lagogies, geluk vir die mooi follies. glo als sal goed gaan donderdag

Bella, ek hoop saam dat jy sal goeie niis kry volgende week.

geen nuwe nuus by my nie.

hoop almal het 'n goeie dag

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240194 by Twinkle
Hallo Julle

Hoop dit gaan goed.

Lagogies sterkte hoop vir sommer baie goeie nuus ek is nie so up to date met die follies nie so nie seker of dit grote goed / mooi is of nie ... hoop so!

AFM Ek is nou op CD13 en gaan die FS sien op CD20 of CD21 ongelukkig weet ek nie wanneer ek OV nie en wil ook nie toetsies koop nie het al gekoop dan wys als negatief so het teen daardie toetsies besluit ... hoop FS sal darem iets sien op CD20 of ek ovlueer of wat ookal net iets wat 'n goeie teken kan wees sal my dag maak... 1 week to go...

Sterkte vir julle almal vir die week !!!

xx

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account