× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 1 month ago #264929 by TanyaS
Hello Bytjie :)

Ek is nou cd20, nie seker oor die ov datum nie, my app se een ding en toe ek n opk doen toe is dit positief eers na al my simptome begin het, so ek weet nie of dit mar net wishfull thinking is nie lol

Ek het gister begin steek pyne voel naby my naeltjie en het deur die aand begin verkoue simptome kry, mar by gese Ewa se nees loop soos n kraan, so ek wil nie te veel in dit inlees nie.

My jeans wat my n week gelede nog perfek gepas het is al van saterdag af styf oor my maag dat ek dit eintlik uitgetrek het, so daar is bietjie "bloating"

Sal mar eers oor einde van die maand toets, mar ek wonder of ek nie my gynae moet gan sien nie want my progesteroon levels was laag met Ewa en ek het op 8 weke haar amper verloor

Ek voel mar nog bietjie deurmekaar, weet nie ok ek net te veel in alles in lees nie, jy weet mos hoe die 2ww kan gan lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 1 month ago #264912 by Bytjie
Hallo julle,

Ogies, kleine meneertjie is te pragtig. Hy't so 'n mooie smile. Hoe gaan dit met jou?

Tanya, ons probeer ook nou vir #2. Het ongelukkig nie antwoorde dis ook maar nuwe gebied vir my.Het jy nog simptome bygekry en wanneer toets jy.

Eks vandag 6 of 7dpo. Dr het follie scan op CD15 gedoen maar ek het toe alreeds ge-ovuleer. Ek het nie juis simptome nie net so bietjie lae rugpyn en moodswings. Ek wil Donderdag of Vrydag toets.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 1 month ago #264888 by TanyaS
O ja, ek kry ok weird drome, so ek weet nie of dit net my kop is wat met my speel nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 1 month ago #264887 by TanyaS
Ag hy is te pragtig lagogies, hoop dit gan goed?

So ons probeer nou vir n 2de een, en ek weet nie so lekker nie. Ek is op cd17 en het al vir n paar dae maagpyn, voel bietjie swaarder in my heup area en gan gereeld badkamer toe. Weet nie of dit dalk net n uti is nie. Niks brand nie..... my rug is ook seer en ek het moodswings delux. Ek weet dis baie vroeg vir simptome so ek is bietjie deurmekaar lol. Nou lees ek dat jy met die 2de een vroeg kan simptome voel?

Wat is julle ervarings?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 1 month ago #264806 by Ogies
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 1 month ago - 11 years 1 month ago #264805 by Ogies
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 1 month ago #264804 by Ogies
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account