Hi Julle
Baie dankie julle - ek moet sê die miskraam was nie lekker nie, ek kan net dink hoe ongelooflik dit vir iemand moet wees wat al die baba se hardklop gehoor het. Ek is redelik okay omdat ek nie eers geweet het ek was swanger nie.
Bytjie, baie sterkte met die maand vir jou! Ek hou vir jou en ML duime vas en glo dat die maand se BD die laaste een gaan wees wat nodig is!
Tanzie, what are you doing to loose weight? That is always a struggle for me with PCOS. I do kickboxing 3x a week and use the Herballife products - it has been great and I hope to see the results soon.
Taking some time of from TTC'ing is a difficult decision - I am sure that you can't wait to "get back on the horse" or so to speak.
The Dr. only gave me Inofolic... he did want to put me back on the pill... I did not want to do that... Do you think I need to take something ells? What will you suggest?
Ek gaan die maand probeer om te BD op dag 11, 13, 15, 16... ek probeer maar om te kyk wat die beste tyd gaan wees.
Het enige van julle al probeer julle "base temperature" neem? En werk dit?
Baie sterkte vir almal!
Mooi dag!