× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 2 months ago #250131 by Meisiekind
Sjoe, maar dit gons hier vandag. :)

Tinktinkie, Jame, Lagogies - bly om te sien julle klim weer op die spreekwoordelike perd. Baie sterkte vir julle vir die komende siklus. Ons hoop en bid dat hierdie dié een is. :heart:

Nunukie, 'n paar hot flushes in hierdie koue is seker nie die ergste ding nie. :) Gaan mos juis weer die naweek kouer raak.

Jame, ek het nou eers vir ML vertel van joune se reaksie op TI. :laugh: Hy sê hy stem heeltemal saam. Kan hulle nie eintlik blameer nie, né.

Afm, ek moet erken die aantrekkingskrag van die POAS goedjies raak al hoe sterker en ek is nou eers by 5dpo. Het net-nou ontdek daar is nog 2 in die kas... :whistle:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250129 by Lagogies
Ok almal. Begin more stim

2,5mg femara soggens en saans dag3-7
1 vial gonal f dag 5-9

Dan kyk ons maar hoeveel follies daar is of ons iui of ivf

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250120 by Jame
Ag nunukie jy is dierbaar! :heart: !! Snaaks ek voel vandag met AF en al baie goed. Dink dis omdat dit nuwe kans is en weer hoop. Die "af" maande werknogal op my tieties, voel mos of dit nooit gaan verbygaan nie, in my geval was dit 36 dae van wag. Maar soos ek se nou gat ons maar net weer probeer. Sterkte met jou siklus jong, hoop daai follies groeie soos mushrooms!

Lagogies, wens so my FS het uitwendig gedoen. Want lets face it, laasste ding waarvoor mens lus het op CD3 is oopbeen lê :blush:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250111 by Lagogies
Ons is baie cycle buddies die maand. Ek nou CD2. Gaan vanaan gyne toe -kwart voor 6. Gelukkig doen my gyne die dag 2/3 scan uitwendig. Al die ander onwendig. Ek is so dankbaar, want dis bietjie erg.

Griep beter. Het maar in bed gebly

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250104 by Nunukie
More julle

Lekker lag ek nou vir Jame.... :laugh:

Tintinkie & Jamie, bly AF het opgedaag...hoop dit is draaglik en 'n begin van 'n baie goeie siklus ;)

Jame, hoe voel jy skat? Is jy OK? Ai, partykeer wens ek ons kon net gou vir 5 minute mekaar sien net om 'n ou drukkie vir mekaar te gee :heart: :heart:

Hier by my gaan dit nog goed. Ek is op CD 7. Geen newe effeckte van die nuwe pilletjies nie, behalwe 'n paar HOT FLUSHES...
ML was weg vir werk, maar kom vnd terug...so bly :woohoo:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250102 by Jame
More julle!!!! YEAH YEAH YEAH AF het vanoggend opgedaag :rock: !!!!

Tinktinkie ek en jy is cycle buddies. Wat gaan jul doen die keer? Oe ek haat die hele TI ding. Dit plaas vir my net nog meer druk op 'n mens. Sal nooit vergeet hoe ek een aand vir ML se DIS TYD en hy my met so :sick: gesig aanstaar en se MAAR DIS MAANDAG?? :laugh: !!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250101 by Tinktinkie
More julle!

Nunukie!! Wat n ongelooflike wonderwerk!! So bly die simpel sist is weg sonder enige intervensie! Fx vir n goeie siklus! Sal interessant wees om te sien wat die follies maak met die anderste siklusse...

Lagogies, hoop jy voel sommer gou beter... Jy is nogal gereeld siek,ne? Shame man, dit is aaklig! Sterkte!!

Jame, so lekker gelag vir jou!! :laugh: haha! Dis so simpel om te wag vir af as mens weet sys net aspris! Hoop sy arriveer spoedig!

Hope, mensie... Dink steeds aan jou xxx

Andie! Dit is wonderlike nuus!!! Wat is julle pva van hier af?? Kan dink jjy is super opgewonde!!

Hi Meisiekind! Lekker dag vir jou ook!!

Afm: Af gister opgedaag, so nie eens ons TI het gewerk die maand nie.. Het nogal gehoop vir n wonderwerkie, maar doen ons almal nie maar elke maand nie. Doen more die dreaded dag3 scan.

Lekker daggie julle! Mag jul die klein joy's van vandag raaksien xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account