× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 2 months ago #250078 by Meisiekind
Middag dames!

Kom net gou vinnig hello sê.

Lagogies, goed om weer van jou te hoor. :) Hoop jy voel gou beter van die griep - pas tog jouself goed op.

Hope, regtig jammer om te hoor dat AF opgedaag het. :cry: Hoop jy voel nou al so klein bietjie beter? Kan dink dat dit 'n vreeslike skok moes wees.

Jame, hoop AF daag nou enige tyd op vir jou sodat jy weer kan begin. Ek is self te vertroud met sulke aaklige lang siklusse.

Andie, welkom terug. Ons het nog nie ontmoet nie, maar soos jy kan sien gesels ons almal lekker saam en ondersteun mekaar. Sien uit daarna om saam te gesels. Bly om te hoor dinge lyk soveel beter vir julle! Hou ons ophoogte.

Nunukie! :woohoo: So bly die nare sist is weg en dat julle kan voortgaan. God is goed!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250067 by Lagogies
Nunukie dis awesome!

Hope jammer om te hoor!

Andie wow! Ek is so bly vir jou!. Dit is fenomenaal! Ons hou styf duim vas v icsi!

Tinktinki Jame hellloooooo

Maretha hulle doen dit in SA. Daar is maar voor en nadele. Bespreek dit met jou gyne.

Ek is weer super grieperig!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250059 by Jame
Tinktinkie, ek is so min swanger soos my ML is, hehehe. Laaste jaar is my siklusse maar so lank as ek "af" siklus gehad het. Dit is regtig irriterend. Vandag is albei my boobs DAREM al seer!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250056 by Tinktinkie
Aw Hope!! Aggenee!! Ek is so jammer om te hoor!!! Baie, baie sterkte! Xxx

Julle, ek lees tans n boek, It starts with the egg van Rebecca Fett. Dit is n baie goed nagevorsde boek wat gaan oor hoe belangrik dit is dat ons eierselletjies gesond moet wees en chromosomaal korrek moet wees en dan wat dit alles beiinvloed. Rerig, rerig interessant! Google dit gerus en lees n paar reviews daaroor.

Jame, jy al n bloedtoets oorweeg?? Of wat is jou plan? Dis n senutergrnde siklus vir jou,ne...

Lekker dag julle!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250054 by Nunukie
Hello julle :heart:

Maretha, jammer nog nie van gehoor nie - maar goed om weer van jou te hoor :)

Meisiekind.....yeah!!!! Toema, ek ken die gevoel. Om te ttc, maak mens die "kliener" dinge in die lewe soveel meer waardeer en dit is lekker om ogewonde te raak oor sulke goed.....ander sal nie verstaan nie ;)

Hope, agnee? So jammer. Dit is aaklig. Stywe drukkie vir jou.... :heart:

Welkom terug Andie...Dit is goeie nuus. Het ML iets gebruik om sy sperm so te verbeter?

Ek was toe vanoggend vir sonar en raai wat!!! Die syst is totaal en al WEG! WHOOP-WHOOP!!! FS was redelik verbaas dat 'n 6cm syst net so verdwyn....ek was nie....ek aanbid mos 'n ASEMROWENDE GOD!!!
FS se ons kan weer KI die siklus.....So dit beteken ek begin vannaand met Clomihexal (generiese Fertomid - daar is nerens mee Fertomid of Clomid nie). Ek gaan weer 2 x 50mg drink. Gewoonlik moet ek begin drink op CD3, maar vandag is al CD5. Ek al baie mense hoor debateer oor watter een van die dae nou eintlik reg is :huh:
FS se ek kan vnd begin drink. Ek gaan Dinsdag vir LH toets en Woensdag sonar om te kyk of daar follies is.

So nou is dit BID BID BID en FXFXFXFX

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250051 by Andie
Hallo julle!! Long time no "see"

Ek wou net bietjie wegkom van al die ttc en baby-talk. Ek hoop dit gaan goed met julle almal? Wat het ek gemis?

Ek wil julle net laat weet het dat ons vandag DRIE strooitjies sperms gekry het wat ons kon vries!!!! Ja, dis reg. Van NIKS sperms na 3 strooitjies. Wat beteken ons kan potensieel 3 siklusse ICSI doen.

Hopelik is ek nou weer terug op die forum meer gereeld. Ek is verskriklik excited!!

Tot later!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #250039 by Jame
Ai Hope, myne het 5 dae na transfer opgedaag so ek het die toets nog verder as jy gedruip :blink: ! Jammer jong ek weet hoe voel jy!! Dink aan jou! :heart:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account